Die heerlikheid van Jesus, God se geliefde seun

Sesde week na Epifanie Jaar B: Vrydag 16 Februarei 2024 MARKUS 9:2-9 Markus se vertelling oor Jesus se aardse bediening gaan in versnelling by die sesde week van Epifanie, as die Kerkjaar oorgaan in die Seisoen van Lydenstyd. Sondag 11 Februarie was Verheerlikingsondag en Woensdag 14 Februarie, Aswoensdag, die begin van Lydenstyd. In die lig […]

Kreatiwiteit in die werksplek op sigself ’n stukkie evangelie

Fotokrediet: Canva Een Vrydagoggend was ‘n geestelike werker van ‘n Bolandse dorp weer op besoek aan een van sy maandelikse bedieningspunte. Dit was by die eienaar en werknemers van ‘n drukkery. Tydens sy vorige besoek vier weke gelede, was daar net vier werknemers aan diens omdat produksie as gevolg van beperkte kontrakopdragte ingekort is. Die […]

Jesus het gekom om te preek oor die Koninkryk van God

Vyfde Week na Epifanie Jaar B: Vrydag 9 Februarie 2024 MARKUS 1:29-39 Ons volg Markus se vertelling oor Jesus se aardse bediening en sien deur die bril van Epifanie hoe God sy heerskappy (Koninkryk) in ons wêreld openbaar. In Markus 1:21-28 ontmoet ons Jesus as Leermeester in die Kapernaum-sinagoge waar Joodse gelowiges hul godsdiens beoefen. […]

Die Here se vreugde

GEBED VIR DIE WEEK – MAANDAG 29 JANUARIE 2024 RCL JAAR B – VIERDE WEEK NA EPIFANIE (Gebed na aanleiding van Psalm 147:1-11) Here, U leer my wat goed is. Ek wil gelowiges aanspoor om die goeie te doen; om God se lof te besing met ’n danklied. Dit is die gepaste leefwyse. Soos die […]

Ek weet wie U is.

Vierde Week na Epifanie Jaar B: Vrydag 2 Februarei 2024   MARKUS 1:21-28 Weet jý wie Jesus is? Soms staan mens verslae oor die onverwagse plekke waar en persone by wie jy van Jesus hoor. Die woorde van die opskrif hierbo kom uit Markus 1:24. Dit verras jou, aangesien dit van ’n onrein gees kom […]

“Kan ek vir Tannie bid?”

Ons kry daagliks onverwagte geleenthede wat God op ons pad plaas om vir iemand Christus se teenwoordigheid te laat ervaar.  Laat ons as Christene meer daarvan bewus wees en sensitief wees vir moontlike geestelike behoeftes van die mense met wie ons daagliks kontak maak. Een van Arbeidsbediening se geestelike werkers vertel: “’n Senior dame wat […]