Die deernis van ‘n barmhartige buurman dra my

Een van Arbeidsbediening se vele geestelike werkers deel hierdie mooi getuienisstorie met ons tydens sy besoek aan ’n senior dame nadat haar eggenoot aan leukemie gesterf het: “Die dame en haar man het ‘n tyd gelede vanaf die platteland na ‘n dorp in die Boland verskuif om nader aan hul dogter te wees. Omdat haar […]

NUUSBRIEF Arbeidsbediening Worcester

Lees gerus hierdie inspirerende nuusbrief van Arbeidsbediening Worcester waarin vertel word van wat by sommige werksplekke in Worcester en Rawsonville gedoen word. Daar is groot waardering vir alle betrokkenes se samewerking en welwillendheid om in God se Koninkryk te kan werk. Kobus van den Bergh vertel: ” Ons bediening groei soos die versoeke inkom. Tans […]

IMSA Kaapstreek se eerste AJV in-persoon na COVID

Ons voorsitter, dr Eddie Orsmond tydens die AJV.   Op Saterdag 4 November het IMSA (Industrial Ministry in SA) – en Biblia Kaapstreek se algemene jaarvergadering vir die eerste keer na 2019 weer in-persoon plaasgevind – ‘n besondere gebeurtenis vir almal teenwoordig. “Daar was goeie verteenwoordiging uit die 14 Wes- en Suid-Kaapstreke met goeie gesprekke […]

Vingerafdrukke – jou unieke identiteit

    Tydens Arbeidsbediening Oudsthoorn se onlangse drie-maandelikse bestuursvergadering in September, het hul PAK (plaaslike aksiekomitee) -bestuurder, André van Staden, soos gewoonlik ‘n interessante gasspreker vir die geleentheid genooi. Vanjaar was dit weer eens iemand besonders. “Dit maak die vergadering, wat dikwels maar net as ‘n plig beskou kan word, baie interessanter en motiveer ook […]

Prayers

Klik gerus op hierdie gebede deur dr Eddie Orsmond wat hy in sy daaglikse gelees opdoen. Sommige van hierdie gebede was ook al voorheen iewers gepubliseer.ebuik dit gerus in jou bediening: Ons brood 1 (In Jörg Zink, Pad na die gebed) Ons brood (2) (In Jörg Zink, Pad na die gebed)

Oom Ben gee die stokkie aan.

“Ek kan nog baie goed onthou wanneer ek met Arbeidsbediening begin het,” sê oom Ben de Goede, een van die Paarl se vrywillige geestelike werkers wat al sedert 1995 getrou hierdie waardevolle werk doen. “Dit was die jaar toe die Springbokke die Wêreldbeker gewen het.” Hubert Loubser, voorsitter van die Plaaslike Aksiekomitee in die Paarl, […]