Landa Bester, werksaam by Arbeidsbediening in Vredenburg aan die Weskus, se ywer en entoesiasme is aansteeklik. Sy is verantwoordelik vir die geestelike versorging van werknemers by 28 besighede op die dorp, asook vir die werknemers van die verskillende afdelings by Transnet en by die Saldanha Hawe. Sy is ook betrokke by Straatwerk se poppie […]
Bright Stars for Africa!
Industrial Ministry’s programme, Bright Star, has changed many lives over the years. Thamryn Mars from the URCSA Bishop Lavis shares with us how this programme changed her life: “I was very shy when I was with other people and I couldn’t communicate properly, but thanks to this programme I became brighter and even performed better […]







