“One cannot always choose where to live and what work should look like, especially under the current COVID-19 lockdown situation,” says Jaco Leeuwner, pastoral worker of IMSA and currently ministering in a unique way in Namaqualand with his wife, Sandra. “One of the characteristics of any ministry activity should be to adapt to what is […]
Food parcels handed out in Vredenburg
Pastor Joseph Philander of the Assemblies of God (AOG) in Vredenburg and also a pastoral worker in service of Industrial Ministry, helps to run a feeding programme. Although he and his wife haven’t personally received any food parcels, parcels have been delivered in some areas. Pastor Philander and his wife are feeding children in the […]
Arbeidsbediening help kies Nuwe Begin vir Gevangenes
“It taught us how to live a life without harming other people or doing crime …” “All of these that I have learned are going to be my tools that I am going to use to change my life … that I will make good choices in life.” So skryf van die jeuggevangenesse van Korrektiewe […]
Veels geluk aan Arbeidsbediening se nuwe bedienaars
FOTO: Johan Crous (links) en Jaco Leeuwner (regs) Op Maandagaand 2 Maart het twee van Arbeidsbediening se pastorale werkers, Johan Crous (Wellington) en Jaco Leeuwner (Kaapstad) hul Sertifikaat vir die voltooiing van die Preekkursus van Hugenote Kollege ontvang. Dit is tydens die legitimasie-geleentheid van diensleraars en dominees by die NG Moederkerk in Stellenbosch aan hulle […]
Biblia Nasionaal Konferensie in PE
Vanaf 9 tot 13 Oktober het 16 Biblia Hawesending- en administratiewe personeel tydens ’n nasionale konferensie in Port Elizabeth vergader. Hulle was verteenwoordigend van die land se grootste hawens waar buitelandse en plaaslike seevaarders en vissers bereik word. Die volgende hawens is verteenwoordig: Saldanha, Kaapstad, Houtbaai, Kalkbaai, Mosselbaai, Port Elizabeth, Durban en Richardsbaai. Hulle is […]
Dindo’s Story
Dane du Plessis, spiritual worker of Biblia Harbour Mission (Seafarers) in Cape Town, shares the following witness story: “I met a few Filipinos in January and befriended a man by the name of Dindo, a 34 year old Filipino, who has been at sea for the last three years. Fishing is all he knows, and […]
IMSA Cape Region’s Newsletter 2017
Read Industrial Ministry Cape Region’s witness stories of the past twelve months and see where God’s love changes the lives of people. Find our latest newsletter here.
Arbeidsbediening laat ontpop jong sterre!
Dis nie altyd ’n grap om ’n jongmens te wees nie – wie van ons kan nog onthou hoe selfbewus jy as tiener was, en veral hoe onseker jy oor jouself gevoel het? Hierin kan die kerk ’n groot rol speel. Om hiermee te help, kan Arbeidsbediening die Bright Star lifeskills-program in jou gemeente kom […]
Só beleef sakemanne Arbeidsbediening
Arbeidsbediening bring die sagte hart en liefdevolle woorde van Jesus na die werkplek. Dit voorsien aan ‘n groot geestelike nood in die lewens van baie mense. En dit raak nie net gelowiges nie, maar sluit ook al die ander in die werksplek in. Maar wat beteken Arbeidsbediening vir besighede? ’n Paar sakemanne en ondernemingsbestuurders in […]
We farm for the Lord!
George Kuyler, a farmer of a dairy farm, Platrug, close to George, and his employees have been doing a discipleship course for the past five years, and together they are seeking the will of the Lord in their everyday life – both employer and employee. This was after George realised that he had to seek […]















