
Arbeidsbediening Helderbergkom help verander lewens
Die geestelike werk van Arbeidsbediening in die plekke van werk raak mense se harte diep aan en veroorsaak dikwels dat hulle dan besluit om die Here aan te neem. As ...
Read More >>
Read More >>

Arbeidsbediening in die Tuin van Eden, Mosselbaai
Soos ons nou al weet, is Arbeidsbediening op Mosselbaai vuur en vlam om die evangelie van Jesus Christus na talle mense in hul plekke van werk te bring - iets ...
Read More >>
Read More >>

Geïnspireerd deur die bediening in George
Floors Meyer, opleidingskoördineerder by Arbeidsbediening in George, deel graag met ons hierdie getuienisstorie: "Geïnspireer deur die weeklikse bediening van ons dienswerker, André Smith, by Tyres & Treads in George het ...
Read More >>
Read More >>

Gebedskalender
Lees gerus maandeliks hierdie GEBESDKALENDER wat deur Johan Crous van Wellington-Oos saamgstel is: ARBEIDSBEDIENING WELLINGTON GEBEDSKALENDER 2022 ...
Read More >>
Read More >>

Biblia’s Mercy Ministry Project – givers of hope in Kalk Bay
Veronika Petersen with one of the women who can provide food on the table once more. "We thank the Lord for the food parcels that can be distributed every month," ...
Read More >>
Read More >>

Arbeidsbediening Tuinroete vind baat by BrightStar-program
Die BrightStar Life Core-program wat deur Floors Meyer van Arbeidsbediening Tuinroete vir werkende vroue in hul omgewing aangebied is, het Dinsdagaand 8 Maart ten einde geloop. Dit is afgesluit met ...
Read More >>
Read More >>

Mosselbaai se Vriende van Arbeidsbediening
Op Donderdag 10 Februarie was Hartenbos Robalklub, soos altyd, weer die gasheer van Arbeidsbediening se gewilde jaarlikse geleentheid waartydens hulle gewoonlik aan die Vriende van Arbeidsbediening terugvoer gee oor hul ...
Read More >>
Read More >>

Oom Chum se liefdevolle bediening aan haweloses in Mosselbaai
Tydens 'n mens se bediening kom jy soms op 'n baie merkwaardige persoon af - iemand wat, al is hy of sy al hoe lank nie meer daar nie - ...
Read More >>
Read More >>

Arbeidsbediening oor storms in George
"Die hewige donderstorms en gepaardgaande swaar reën wat George in die Suid-Kaap tydens die vroeë oggendure van Maandag 22 November getref het, het veral die sakewêreld ernstig ontwrig," vertel Floors ...
Read More >>
Read More >>

Arbeidsbediening baat by Konferensie oor Maatskaplike Hervorming
Geskiedenis is gemaak toe verteenwoordigers van sewe kerke vanaf 15 tot 17 November in Wellington saamgetrek het om die Nasionale Ekumeniese Konferensie oor Maatskaplike Hervorming by te woon. Dit het ...
Read More >>
Read More >>