IMPAK Hybrid

COVID-19 and the lockdowns did not stop us at IMPAK. It just slowed us down for a while. We used this as an opportunity to do IMSA National’s online Think Tank (4-sessions). Re-thinking and taking co-responsibility for what is happening with and around us to our client-sector, helped us to adjust. We decided to put […]

Geakkrediteerde Arbeidsbedienaars in Oudtshoorn

“Om as dienswerker erkenning te kry, laat voel mens waardig en waardevol; jy is bemagtig.” So sê Floors Meyer van George wat op 16 November ‘n tweede akkreditasiewerkswinkel vir Arbeidsbediening se dienswerkers aangebied het. Hierdie keer was dit op Oudtshoorn en kan hierdie mooi Karoo-dorp nou met 14 geakkrediteerde Arbeidsbedienaars spog! Die werkwinkel bestaan uit […]

George bedien SAP-stasie

FOTO: Twee van die polisiebeamptes van die SAP Polisiestasie op George wat onlangs ons Facebook-lesers aangegeryp het oor die deernis waarmee hulle ‘n oortreder hanteer het. Die plaaslike tak van die George PAK (Plaaslike Aksie-komitee) het oor die afglope tyd ‘n baie goeie verhouding met die SAP Bevelsgroep opgebou. Ten spyte van hierdie goeie verhouding, […]

Middelvlakplaasbestuurders kry BrightStar-opleiding in George

Arbeidsbediening Tuinroete het pas ‘n BrightStar Lewensvaardighede Ontwikkelingsprogram vir middelvak-plaasbestuurders uit hul omgewing in George suksesvol aangebied.   Agt persone van drie verskillende eenhede uit die Landbousektor het aan die werkswinkel, wat oor vyftien weke gestrek het, deelgeneem. Ds Floors Meyer was die fasiliteerder van die werkswinkel.   Een van die kursusgangers, Gerald vertel: “Ek het […]

NGK Bellville-Uitsig skouer aan die wiel met Arbeidsbediening

Dr Francois Swart oorhandig ‘n Bybel aan ds Jannie Booysen   Op Sondagoggend 15 September was ds Jannie Booysen, pastorale bedienaar van Arbeidsbediening (http://imsacape.christians.co.za/) en Lene November, sekretaresse van Carin Brink, bestuurder van Arbeidsbediening Kaapstreek, op uitnodiging by die NGK Bellville-Uitsig se erediens teenwoordig. Dit het aan die gemeente die geleentheid gebied om geld waarvoor […]

Akkreditasie van Dienswerkers in George

“Insiggewend, verrykend, opbouend en vriendskapsvormend!” So getuig Jeandré van Staden, een van Arbeidsbediening se dienswerkers wat die eerste akkreditasiewerkswinkel ooit, onlangs by George bygewoon het. Na aanleiding van IMSA (Industrial Ministry South Africa) Kaapstreek se resolusie dat PAK’s (plaaslike aksie komitees) erns moet maak met die behoorlike akkreditasie van hulle dienswerkers, het ds Floors Meyer […]