Finansiële Geletterdheid vat vlam in Tuinroete!

Foto: Geestelike leiers van die VGK Touwsranten ontvang hul Finansiële Geletterdheidsertifikate Arbeidsbediening Tuinroete het aan die begin van die jaar ‘n vennootskap met Africa Skills College in George gevestig met die doel om hulle Finansiële Geletterdheidsprogram – Debt Savvy – te kan aanbied.  Dit is ‘n SAQA geakkrediteeerde program en Africa Skills het Floors Meyer, […]

VGK Vredendal BrightStar tydens skoolvakansie!

Arbeidsbediening se bekende lewensvaardigheidsprogram, BrightStar, is verlede week vanaf 25 Oktober tot 1 November 2020 aan twee groepe finalejaar-katkisante van die VGK Vredendal aangebied. In totaal was dit 55 jongmense asook vier kategete wat dié insiggewende toerustingsprogram voltooi het. Ds Jannie Booysen het dit aangebied en Lene November het hom bygestaan. Sandra en Jaco Leeuwner […]

Fare well, Dane!

Our dear colleague Dane Du Plessis, left Biblia earlier this year as he desires to travel abroad. His enthusiastic and God-fearing character will be truly missed. Dane has displayed great passion and zeal for the past eight years, as he ministered to the seafarers, both in word and in deed. We are thankful to the […]

Nuwe lewe vir Arbeidsbediening in Citrusdal

Foto: Patrick en Yolanda Jefthas Dis altyd lekker om ‘n telefoonoproep met goeie nuus te ontvang, en so was dit ook vir Arbeidsbediening Kaapstreek se bestuurder, Carin Brink, toe sy onlangs ‘n oproep van Patrick Jefthas ontvang het. Patrick was vroeër ‘n gesondheidsinspekteur in die Paarl en is nou afgetree en woon tans saam met […]