Tydens ‘n mens se bediening kom jy soms op ‘n baie merkwaardige persoon af – iemand wat, al is hy of sy al hoe lank nie meer daar nie – altyd onthou sal word. So is dit ook met Arbeidsbediening op Mosselbaai wat steeds treur oor die heengaan van oom Chum Botha, een van hul […]
Arbeidsbediening baat by Konferensie oor Maatskaplike Hervorming
Geskiedenis is gemaak toe verteenwoordigers van sewe kerke vanaf 15 tot 17 November in Wellington saamgetrek het om die Nasionale Ekumeniese Konferensie oor Maatskaplike Hervorming by te woon. Dit het by die Andrew Murray Sentrum vir Spiritualiteit plaasgevind. Die hoofdoel van die vergadering was om die bydrae van die ekumeniese kerk tot sosiale ontwikkeling te […]
AJV 2021-video
Arbeidsbediening-Bybels vir Badisa-uitreik
Me. Christine Quickfall, bestuurder van Badisa (middel agter), by die matrieks wat vanjaar Bybels van Arbeidsbediening ontvang het. Hulle is van die Hoërskool Bellville: Este Venter (links voor), Helanie Malherbe (regs voor), Angélique Alers (regs agter) en van die Hoërskool Brackenfell: Musa Mkhatywa (links agter). “Baie dankie vir jul skenking van ses Bybels vir die […]
Skimmelkrans vind die Here in Covid-leegte
Foto: George Kuyler en die Bybelstudiegroep George Kuyler van Skimmelkrans-boerdery in die George-distrik is al ‘n paar jaar besig om Bybelstudie vir sy werknemers te fasiliteer – iets wat hul plaasgemeenskap daar heeltemal begin verander het. Lees gerus ‘n vorige artikel daaroor hier. Vroeër vanjaar vertel George hoe dit tans in die pandemietyd daar gaan: […]
Helderberg-Kom se nuwe voorvatters
“Need a prayer for your business?” is een van die warm-om-die-hart-uitnodigings wat jou oog vang as jy in een van die strate in die Strand se industriële gebiede stap. En dis presies waar jy die Plaaslike Aksie van Helderberg-Kom se Arbeidsbedieningskantoor sal vind. Hierdie groep Arbeidsbedienaars ag veral die vestiging van etiese waardes baie hoog […]
ICMA Partnership Crew Connect Conference
The promised summary on the ICMA Partnership Crew Connect Conference which Jaco Leeuwner, BIBLIA Cape Region Coordinator, attended in June can be read HERE . This is a good summary and document to e.g. share with your respective Biblia Committees of what is happening in the Maritime Industry and pressure we feel in Biblia. There […]
Biblia helps regaining unemployed’s dignity
Kalk Bay “As we all know the pandemic has crippled many companies which resulted in people losing their jobs, which only added to the already struggling economy,” says Marvin Petersen, pastoral worker of Biblia in Kalk Bay. “Over the years we have helped numerous people in our feeding schemes but we quickly realized that relief […]
God is our refuge and fortress
PHOTO: Vredenburg Bread Depot “In Vredenburg at the West Coast the lock-down caused challenging questions about how IMSA (Industrial Ministry in SA) was going to make a ministering come back into the workplace,” says Pastor Joseph Philander, of the Assemblies of God (AOG) in Vredenburg and also a pastoral worker in service of Industrial Ministry. […]
Pandemie dwing ons tot vergrootglas
Arbeidsbediening lewer nie net broodnodige geestelike bediening aan honderde werknemers en -gewers in die Kaapstreek nie, maar bemagtig ook mense met lewensvaardigheidsprogramme en lewer lewenskrisisberading. COVID-19 het egter veroorsaak dat hierdie besondere diens nie soos normaalweg kon aangaan nie en mens wonder hoe op aarde hulle met hul bedieningsuitdaging kon voortgaan. Ons het met Floors […]














