BIBLIA Houtbaai

Dankbare mense ontvang serpe en musse van ‘n aftree-oord   As gevolg van die afname in die visbedryf en sekuriteitsrisiko’s op Houtbaai is die Biblia-bediening daar teruggesnoei tot basies net gebed as vertrekpunt en om te luister. Die vorige PWO (Port Welfare Officer), Sandra Leeuwner het intussen plekke geruil met Collins Bomali van IMPAK sodat […]

BIBLIA SALDANHA

We praise the Lord for the ministry of Gert Tredoux, Port Welfare Officer of Biblia Saldanha. For a long time Gert has not been able to get back on the ships since the COVID pandemic, and because of his age (above 60) he was restricted to the café in the port. But it didn’t stop […]

Fruitful Partnerships in Kalk Bay

Biblia Kalk Bay, the Bible Institute (also in Kalk Bay) and the shelter at the back of Biblia, have formed a very fruitful partnership over the years. The shelter was previously an old railway house next to the railways. Many of these shelter people often visit the Biblia kiosk for short visits, advise and prayers. […]

Geïnspireerd deur die bediening in George

Floors Meyer, opleidingskoördineerder by Arbeidsbediening in George, deel graag met ons hierdie getuienisstorie: “Geïnspireer deur die weeklikse bediening van ons dienswerker, André Smith, by Tyres & Treads in George het daar by Jannie Lewie van Proteastraat, Dysselsdorp, die begeerte ontwikkel om jongmense, veral seuns, te mentor,” vertel Floors Meyer, opleidingskoördineerder by Arbeidsbediening in George. “Jannie […]