Arbeidsbeidiening Stilbaai

Arbeidsbediening in Stilbaai het in 1995 met die inisiatief van Danie Rabe ontstaan. Dit word tans deur Christo Prins bestuur en hulle bedien tans 18 besoekpunte en bereik tussen 90 en 100 mense. Christo Prins vertel: “Ons ontvang baie getuienisse van werkgewers en werknemers oor wat die boodskappies vir hulle beteken. Baie voel dat aangesien […]

Biblia witnesses in Riversdal

The week of prayer at the NGKerk Riversdal-Wes was held from the 21st till the 24th of January under the title “Hope changes everything”. Rev. Deon Beyers invited different guest speakers to share their testimony and encourage the congregation to rely on God and trust in Him in times of hopelessness. Marvin Petersen of Biblia […]

BYBELS ‘n GROOT BEHOEFTE!

Arbeidsbediening is ‘n diensarm van Christelike kerke wat ALLE mense geestelik in hul werksplekke toerus en ondersteun. Dis ‘n vriendskapsgebaseerde evangelisasie waar daar na die geestelike versorging van mense in die werkplek omgesien word, hulle ondersteun word en ons ook hulp verleen aan die wat in nood verkeer. Ons doen dit deur die bring van […]

Biblia Nasionaal Konferensie in PE

Vanaf 9 tot 13 Oktober het 16 Biblia Hawesending- en administratiewe personeel tydens ’n nasionale konferensie in Port Elizabeth vergader. Hulle was verteenwoordigend van die land se grootste hawens waar buitelandse en plaaslike seevaarders en vissers bereik word. Die volgende hawens is verteenwoordig: Saldanha, Kaapstad, Houtbaai, Kalkbaai, Mosselbaai, Port Elizabeth, Durban en Richardsbaai. Hulle is […]

Dindo’s Story

Dane du Plessis, spiritual worker of Biblia Harbour Mission (Seafarers) in Cape Town, shares the following witness story: “I met a few Filipinos in January and befriended a man by the name of Dindo, a 34 year old Filipino, who has been at sea for the last three years. Fishing is all he knows, and […]

Arbeidsbediening laat ontpop jong sterre!

Dis nie altyd ’n grap om ’n jongmens te wees nie – wie van ons kan nog onthou hoe selfbewus jy as tiener was, en veral hoe onseker jy oor jouself gevoel het? Hierin kan die kerk ’n groot rol speel. Om hiermee te help, kan Arbeidsbediening die Bright Star lifeskills-program in jou gemeente kom […]