The First 1 000 Days

Jaco Leeuwner, a committee member for our Biblia Ministry in South Africa, attended a feedback presentation session of Common Good on Friday evening 18 May at the Groote Kerk with his wife Sandra and others. He says, “More than 50 people attended the 2 hour session of which more than 20 people were from Hout Bay […]

Jongste Nuusbrief

Arbeidsbediening Kaapstreek se jongste nuusbrief het so pas verskyn. Lees hul aangrypende getuienisstories van gemeenskapsbetrokkenheid, omgee vir die individu in die werksplek, hulp en opleiding met persoonlikheidsontwikkeling en nog vele meer. Te lees HIER

Arbeidsbediening Tuinroete gooi vangnet wyer

FOTO  Vlnr: De Mist van Zyl, Odile de Kock, Elphia Watson, Floors Meyer, in die middel Louis Hough – TIR fasiliteerder   Die dienste wat Arbeidsbediening aan die markplek in die Tuinroete kan aanbied, het die afgelope tyd ‘n lekker hupstoot gekry danksy die toevoeging van ‘n span geakkrediteerde traumaberaders. Die Suid-Afrikaanse samelewing is in ‘n […]

Wellington se Gebedskalender vir Mei

Matteus 6:33“Nee, beywer julle allereers virdie koninkryk van God en vir die wil van God, dan sal Hy julle ookal hierdie dinge gee.” Edward Pell het gesê: “Uit die oogpunt van Jesus, kandie mens nie werklik tot God bid indien sy gedagtes rondom homselfsentreer nie, hy kan alleen tot God bid indien hy eerder begaan […]

Roy Stamper’s Story

Photo: Roy at the back; sharing his story with school children. Roy Stamper is ministering to commuters on the trains of Cape Town on behalf of Industrial Ministry. He has a very powerful ministry and his own witness to share. This is his story. “The man you see here was once a criminal, a drug […]

Roy Stamper’s hope for train passengers

A few years ago I went with Carin Brink, regional manager of Industrial Ministry Cape Region to Bellville Railway Station to meet Roy Stamper, their train evangelist. It’s pretty busy on Bellville Station; it’s school holidays, most people are going to work and the trains are late. It’s a colorful whirl of interesting faces and […]

BrightStar skiet jou potensiaal oop!

Arbeidsbediening beveel nou met nuwe ywer die baie effektiewe BrightStar-program aan, wat veral die afgelope jare met groot sukses aan VGK-katkisante, plaasarbeiders en in besighede aangebied is. Bright Star is ‘n persoonlike- en leierskapsontwikkelingsprogram wat uit drie modules bestaan en daarop gemik is om vaardighede te ontwikkel sodat mense ‘n gebalanseerde en betekenisvolle lewe kan […]