“We have a group of about 35 passionate assistant workers who want to spread the Word to approximately 250 organisations from Grootbrakrivier to Danabaai,” says Stephna Maree, Administrative Officer of Industrial Ministry in Mossel Bay. “We are also well supported by most of the organisations here and the employers welcome Industrial Ministry; they can see […]
Industrial Ministry in Stilbaai-Jongensfontein ignites!
Industrial Ministry Stilbaai started in 1995 as a result of Danie Rabe’s initiative and is currently being managed by Christo Prins. They minister to 18 meeting points and reach between 90 and 100 people. Christo tells us, “We receive many testimonies from employers and employees regarding what the messages mean to them. Many feel that […]
Agter die sukses van enige besigheid, is daar ’n familie
Mense wil werk vir ’n besigheid wat lojaliteit en tradisie waardeer, wat hulle soos familie behandel. Dit word egter dikwels nie so ervaar nie; baie mense voel dat hulle net nog ’n rat in ’n groot masjien is. “Ek tel nie; ek word nie waardeer nie,” word dikwels gesê of gedink. Die kernwaarde van ’n […]
“BrightStar”vir middelvlakbestuurders in George!
Danksy mense wat omgee vir hul medemens, asook met die ondersteuning van Arbeidsbediening in George, vind lewensveranderende golwe in mense se lewens plaas en dit is besig om al wyer in die Suid-Kaap uit te kring. Volgens George Kuyler van die plaas Platrug, word gesonde verhoudinge tussen werkgewer en werknemer drasties bevorder. Verder is daar […]
Evangelist on Metropole trains inspires school children
PHOTO: Roy Stamper (centre back) with school children of Masiyile High School Train evangelist, Roy Stamper, rehabilitated drug addict, gangster and prisoner, was miraculously changed by the abundant love of Jesus a few years ago. It is a privilege to know him and to see how he ministers to people on our trains in […]
Helderbergkom se Groot Fondsinsameling
FOTO: Die vrugtespan besig om pere te laai.Vlnr: Christo Crous, Lourens Swart, Leon Marais, Jan van den Berg en Frans Cronje. Helderbergkom se jaarlikse groot fondsinsameling ten bate van Arbeidsbediening was weer eens ’n GROOT sukses – danksy oop harte en vrywillige hande! “Die mark het ongeveer 25 jaar gelede begin toe oorlede ds Bertus Viljoen […]
Mossel Bay welcomes Rev. Patrick Gcaza as new volunteer assistant
Inside the small face brick Biblia building in the Port of Mossel Bay, sits Oom Daniël Bruwer, who has been with Biblia for more than two decades. Despite being in his 80’s he still takes the time, twice a week, to care and minister to seafarers that come to the port of Mossel Bay. Despite […]
Stel belang in die mens voor jou …
Foto: Willie Smit tydens ’n biduur by een van sy bedieningspunte Willie Smit, geestelike werker van Arbeidsbediening op Ceres, vertel hoe verbaas hy was toe hy onlangs deur ’n jong, swart vrou in haar dertigerjare, Yvonne, in pragtige Afrikaans gegroet is. Toe hy haar daarna vra, verduidelik sy dat sy Xhosasprekend is, maar in’n […]
The healing power of words …
Photo: Some of the staff members at Bester Transport where Landa Bester ministers once a month on a Friday morning. “I don’t always go to church, but I listen to RSG and Landa. You get something, it gives you a feeling of calmness and it makes a difference in your life,” says Jannie Senekal, one of […]
Gered in die gevangenis; nuwe lewe deur Arbeidsbediening
Danny Arendse se eerste Kersfees as Christen was in die gevangenis. Daar het hy ‘Stille Nag’ gehoor; sy ma het dit altyd gesing; ook geestelike liedjies wat sy pa gesing het. Maar hoe het Danny se pad tot daar geloop? Sy pa was ’n bouer en sy ma ’n diaken in die Congregational Kerk. Hy […]















