Op besoek aan die Suidkus

Carin Brink, bestuurder van Arbeidsbediening Kaapstreeek en haar sekretaresse, Lien November was van 18 tot 19 Maart op besoek aan Mosselbaai, George en Oudtshoorn.   Daar is wonderlike nuwe geakkrediteerde programme wat in George begin word, oa ‘n kursus wat sal handel oor finansiële geletterdheid, wat maar net een van die wonderlike programmme is wat […]

Arbeidsbediening in Mosselbaai aktief besig met Plaasbediening

Marietjie en Johan Boshoff, werkers van Arbeidsbediening in Mosselbaai, behartig die Plaasbediening in die omgewing en laat weet: “Dit gaan goed met die bediening van die Woord; ons is dankbaar vir elke geleentheid wat ons het om die Vrymakende Evangelie te kan verkondig. “Tans bedien ons die een week Woensdae vanaf 07:00 tot 13:30 plase in Kleinberg, […]

A Way Out of Abuse

Photo: Veronika Petersen (right), Marvin’s wife, counseling Janine (left)   “Janine and her 2-year-old daughter, Mikhala, have been coming to our food distribution outreach service for several months now. We have had many opportunities to counsel, pray and encourage her to trust in God,” says Marvin Petersen, pastoral worker at Biblia Kalk Bay. “Janine, a former […]

Be a blessing to your community

PHOTO: An outreach service at the Kalk Bay Community Church with Deacon Brett preaching (left) and Derek, the fisherman (right).   How can a person in need praise God when nobody reaches out to him or her? Marvin Petersen, pastoral worker at Biblia Kalk Bay, gives his testimony of how they realized they can make […]

Sprei jou vlerke en vlieg Hoog

FOTO: Shalton in sy nuwe skooldrag   “Ons hier by Biblia doen ook berading, so daarom was dit vir ons ’n voorreg om vir Mariana, die eerste persoon wat deur ’n besigheid in Houtbaai Hawe na ons verwys is, te kon help,” vertel Sandra Leeuwner, pastorale werker by Biblia Houtbaai. “Na vele gesprekke hoor ek die […]

Die hoogtepunt-dae in my lewe!

FOTO: Die personeel van Tony’s Slaghuis op Swellendam wat deur Arbeidsbediening bedien word.   “Ek dink die beste deel van die bediening is dat ek meestal die boodskap bring na mense wat ‘anders’ is as ek.” So vertel Nicoleze Hayes, een van Arbeidsbediening se vrywilligers op Swellendam. “Jesus het dikwels grense oorgesteek en die saam-wees, lag, […]