Lees gerus oor wat die afgelope tyd in Arbeidsbediening George gebeur het. Opleidingskoördineerder, Floors Meyer, vertel onder andere dat hulle die afgelope jaar 27 besoekpunte bedien het. In die proses het hulle 14 dienswerkers 600 persone met die evangelie bereik. Die dissipelskapprogram wat hulle in die landbou uitrol, gee ook aan die plaaswerkers ‘n nuwe anker. Lees meer daaroor HIER.
