In November 2019 het ons meer vertel van George Kuyler van die Plaaslike Aksiekomitee (PAK) in George se plaasbediening wat toe al met hul derde dissipelskapprogram besig was. Ons het weer met George opgevolg en dis wat hy te sê het oor die voortgaande Bybelstudieproses en watter uitdagings dit behels: “Soos jy weet, is ek […]
Arbeidsbediening George kommunikeer dwarsdeur grendels
Floors Meyer, pastorale werker en opleidingskoördineerder van Arbeidsbediening in George is dit eens dat mens in hierdie grendeltyd veral die persoonlike kontak met mense mis. Hy vermoed dat dit die dryfveer agter die onlangse oopstelling van kerke was. Mense het van nature ‘n diep sosiaal-maatskaplike behoefte om kontak met mekaar te maak, om gesien te […]
Food parcels handed out in Vredenburg
Pastor Joseph Philander of the Assemblies of God (AOG) in Vredenburg and also a pastoral worker in service of Industrial Ministry, helps to run a feeding programme. Although he and his wife haven’t personally received any food parcels, parcels have been delivered in some areas. Pastor Philander and his wife are feeding children in the […]
IMPAK Hybrid
COVID-19 and the lockdowns did not stop us at IMPAK. It just slowed us down for a while. We used this as an opportunity to do IMSA National’s online Think Tank (4-sessions). Re-thinking and taking co-responsibility for what is happening with and around us to our client-sector, helped us to adjust. We decided to put […]
COVID-19 Small Business Survival Guide
Please make sure you survive in these trying COVID-19 pandemic times. This is a guide with a selection of tips and tricks, collected from a community of business owners. The_Covid_19_small_business_survival_guide_1586236241
Arbeidsbediening help kies Nuwe Begin vir Gevangenes
“It taught us how to live a life without harming other people or doing crime …” “All of these that I have learned are going to be my tools that I am going to use to change my life … that I will make good choices in life.” So skryf van die jeuggevangenesse van Korrektiewe […]
Veels geluk aan Arbeidsbediening se nuwe bedienaars
FOTO: Johan Crous (links) en Jaco Leeuwner (regs) Op Maandagaand 2 Maart het twee van Arbeidsbediening se pastorale werkers, Johan Crous (Wellington) en Jaco Leeuwner (Kaapstad) hul Sertifikaat vir die voltooiing van die Preekkursus van Hugenote Kollege ontvang. Dit is tydens die legitimasie-geleentheid van diensleraars en dominees by die NG Moederkerk in Stellenbosch aan hulle […]
Geakkrediteerde Arbeidsbedienaars in Oudtshoorn
“Om as dienswerker erkenning te kry, laat voel mens waardig en waardevol; jy is bemagtig.” So sê Floors Meyer van George wat op 16 November ‘n tweede akkreditasiewerkswinkel vir Arbeidsbediening se dienswerkers aangebied het. Hierdie keer was dit op Oudtshoorn en kan hierdie mooi Karoo-dorp nou met 14 geakkrediteerde Arbeidsbedienaars spog! Die werkwinkel bestaan uit […]
Arbeidsbediening van land tot see byeen in PE
Deesdae is die nie net seelui wat lewensmiddele aan die mense van die wêreld voorsien nie; daar word tot 90% van die wêreld se verbruiksgoedere oor die hele wêreld per see vervoer. Dit is die goedkoopste manier om goedere oor die wêreld te vervoer en die wêreldekonomie is van die industrie afhanklik. Daar is dus […]
Plaasbediening op George ‘n ‘challenge’.
FOTO: George Kuyler (middel) ‘n paar jaar gelede by twee plaasarbeiders, Marius Booysen (links) en Tinus Frans (regs). George se plaasbediening volg nou al hul derde dissipelskapprogram. George Kuyler wat dit aanvanklik begin het, en steeds daarmee besig is, vertel: “Die plaas waarby ek betrokke is, het toestemming gegee dat ek elke Dinsdag vanaf […]















