Arbeidsbediening se bekende lewensvaardigheidsprogram, BrightStar, is verlede week vanaf 25 Oktober tot 1 November 2020 aan twee groepe finalejaar-katkisante van die VGK Vredendal aangebied. In totaal was dit 55 jongmense asook vier kategete wat dié insiggewende toerustingsprogram voltooi het. Ds Jannie Booysen het dit aangebied en Lene November het hom bygestaan. Sandra en Jaco Leeuwner […]
Arbeidsbediening en BADISA-Vennootskap getuig: SAAM is beter!
Carin Brink, bestuurder van Arbeidsbediening Kaapstreek en Reneé Pretorius, bestuurder van BADISA Tygerberg het sedert verlede jaar begin handevat om pleegkinders vanuit BADISA se Tygerberg-kantoor met die BrightStar-program toe te rus. (Lees meer van BrightStar by http://bit.ly/2VyItj7) Carin verduidelik: “WOORD en DAAD of DAAD en WOORD is onlosmaaklik deel van mekaar – wat eerste kom, […]
Staying connected: eMinistry outreach
Living 100% off the grid during the COVID-19 lockdown may sound very romantic and appealing, but you need to know what you are doing and be experienced in this kind of choice. We are thankful that the hard lockdown phase-5 in South Africa has come down to where we are at now, phase-1. The lockdown […]
Fare well, Dane!
Our dear colleague Dane Du Plessis, left Biblia earlier this year as he desires to travel abroad. His enthusiastic and God-fearing character will be truly missed. Dane has displayed great passion and zeal for the past eight years, as he ministered to the seafarers, both in word and in deed. We are thankful to the […]
BrightStar skiet ver!
Foto: VGK-katkisante van Riebeek-Kasteel wat BrightStar voltooi het Tydends die COVID-19-grendeltyd het Arbeidsbediening die tyd gebruik om nuwe geleenthede vir die aanbieding van hul BrightStar-program te soek sodra die grendelfases ligter word. Gedurende die afgelope paar jaar is die program baie suksesvol as persoonlike ontwikkelingsprogram gebruik, veral vir katkisante en mense in gevangenisse. Gedurende grendeltyd […]
Nuwe lewe vir Arbeidsbediening in Citrusdal
Foto: Patrick en Yolanda Jefthas Dis altyd lekker om ‘n telefoonoproep met goeie nuus te ontvang, en so was dit ook vir Arbeidsbediening Kaapstreek se bestuurder, Carin Brink, toe sy onlangs ‘n oproep van Patrick Jefthas ontvang het. Patrick was vroeër ‘n gesondheidsinspekteur in die Paarl en is nou afgetree en woon tans saam met […]
Calling and vocation
Reflecting on the nature of work in contemporary South Africa: A public theological engagement with calling and vocation Dion Foster – A public theological engagement with calling and vocation
Akkreditasie-opleiding aan 2de Mosselbaai-groep
Na aanleiding van IMSA (Industrial Ministry South Africa) Kaapstreek se resolusie dat PAK’s (plaaslike aksie komitees) erns moet maak met die behoorlike akkreditasie van hulle dienswerkers, het ds Floors Meyer, opleidingskoordineerder van Arbeidsbediening in George, die afgelope Saterdag hul akkreditasieprogram aan ‘n tweede groep van 14 van Mosselbaai se dienswerkers aangebied. In totaal het 34 […]
WALKING THE FENCE-LINE
“One cannot always choose where to live and what work should look like, especially under the current COVID-19 lockdown situation,” says Jaco Leeuwner, pastoral worker of IMSA and currently ministering in a unique way in Namaqualand with his wife, Sandra. “One of the characteristics of any ministry activity should be to adapt to what is […]
Eerste skip in Richardsbaai kan weer besoek ontvang
Soos ons oor die jare al gelees het, is seelui en veral die gewone hande-arbeidseemanne op kommersiële skepe baie uitgelewer aan vele ontberings – hulle is gewoonlik baie ver van hul geliefdes en vir lang tye op die oop see; hulle word ook dikwels uitgebuit en vind dus baie baat by die pastorlae versorging wat […]














