Foto: Jan en Letitia van den Berg tydens 2019 se Algemene Jaarvergadering Dit is met groot hartseer dat Arbeidsbediening na sestien jaar se getroue diens van Jan van den Berg, administratiewe beampte en pastorale werker van Arbeidsbediening in die Helderbergkom, moet afskeid neem. Jan het die werk by Gerrie Grobler oorgeneem en word opgevolg […]
Think Tank
Een van Arbeidsbediening se opwindendste hulpmiddels wat onlangs ontwikkel en alreeds met groot sukses gebruik is, is die IMSA (Industrail Ministry SA) Think Tank. Biblia Houtbaai, – Kalkbaai, – Kaapstad en – Durban, asook IMPAK Kaapse Metropool het dit al almal baie suksesvol gebruik en praat met groot lof daarvan. Arbeidsbediening in Kleinmond en Citrusdal […]
Gebedskalender vir Wellington
Statistiek SA se resultate vir die 3de kwartaal in 2020 toon die geweldige impak van die pandemie op die arbeidswêreld. Werkloosheid het substansieel toegeneem met 2.2 miljoen (52.1%) tot 6.5 miljoen in vergelyking met kwartaal 2 van 2020 wat lei tot ‘n toename van 2.8 miljoen (15.1%) in die getal mense in die arbeidsmag. Dit […]
Oudtshoorn skud weer vere reg
“Arbeidsbediening het ook, soos baie van die ander instansies hier, die afgelope jaar baie swaar gekry as gevolg van die COVID-19-pandemie,” vertel André van Staden, geestelike werker van Arbeidsbediening in Oudsthoorn vir die afgelope dertien jaar. Die meeste van hul geestelike werkers is ook ouer, afgetrede mense van wie drie die afgelope jaar oorlede is […]
Biblia helps regaining unemployed’s dignity
Kalk Bay “As we all know the pandemic has crippled many companies which resulted in people losing their jobs, which only added to the already struggling economy,” says Marvin Petersen, pastoral worker of Biblia in Kalk Bay. “Over the years we have helped numerous people in our feeding schemes but we quickly realized that relief […]
God is our refuge and fortress
PHOTO: Vredenburg Bread Depot “In Vredenburg at the West Coast the lock-down caused challenging questions about how IMSA (Industrial Ministry in SA) was going to make a ministering come back into the workplace,” says Pastor Joseph Philander, of the Assemblies of God (AOG) in Vredenburg and also a pastoral worker in service of Industrial Ministry. […]
Pandemie dwing ons tot vergrootglas
Arbeidsbediening lewer nie net broodnodige geestelike bediening aan honderde werknemers en -gewers in die Kaapstreek nie, maar bemagtig ook mense met lewensvaardigheidsprogramme en lewer lewenskrisisberading. COVID-19 het egter veroorsaak dat hierdie besondere diens nie soos normaalweg kon aangaan nie en mens wonder hoe op aarde hulle met hul bedieningsuitdaging kon voortgaan. Ons het met Floors […]
Die Arbeidsbediening/MES-vennootskap help maak ‘n verskil daar waar jy werk
“Ons wil Collins Bomali eintlik by Arbeidsbediening steel,” vertel Ilse Maartens, bestuurder van MES (https://mes.org.za/) in Bellville, tong in die kies. Hulle slagspreuk, “Changing the heart of the city”, laat snap jou waarom hulle mense soos Collins van Arbeidsbediening nodig het. Collins wat al jarelank die Transnet-personeel in die Kaapse Metropool geestelik bedien, is ook […]
Finansiële Geletterdheid vat vlam in Tuinroete!
Foto: Geestelike leiers van die VGK Touwsranten ontvang hul Finansiële Geletterdheidsertifikate Arbeidsbediening Tuinroete het aan die begin van die jaar ‘n vennootskap met Africa Skills College in George gevestig met die doel om hulle Finansiële Geletterdheidsprogram – Debt Savvy – te kan aanbied. Dit is ‘n SAQA geakkrediteeerde program en Africa Skills het Floors Meyer, […]
Afgetrede mielieboer neem opkomende boer onder sy vlerk
FOTO: Jasper van Zyl en Booi Manewil Floors Meyer, IMSA opleidingskoördineerder van Arbeidsbediening Tuinroete, stuur die volgende inspirerende storie: “Jasper van Zyl was ‘n mielieboer in die Wes-Transvaal wat ses jaar gelede afgetree het. Hy en sy vrou Linda, het na Klein Brakrivier naby Mosselbaai verhuis en synde ‘n boer in murg en been, het […]















