GEBED VIR DIE WEEK – MAANDAG 11 NOVEMBER 2024 RCL JAAR B – VYF EN TWINTIGSTE WEEK VAN KONINKRYKSTYD Gebed na aanleiding van Psalm 127 (lees 2020-vertaling) Here, Salomo, die wyse psalmis, skryf ’n pelgrimslied. Op pad na die plek waar hy U gereeld ontmoet, peins hy oor geloof in U en sy lewe met […]
Die belangrikste gebod van almal
TOERUSTING VIR DISSIPELSKAP IN DIE WêRELD VAN WERK EN DIENSLEWERING Vier en Twintigste week van Koninkrykstyd – Jaar B: Vrydag 8 November 2024 MARKUS 12:28-34 In navolging van Markus se verhaal oor Jesus se reis na Jerusalem, waar sy aangekondigde dood (8:31; 9:31; 10:33) sou afspeel, bring Markus 12:28-34 ons tot in Jerusalem (11:15, 27). […]
’n Gelukkige mens loof die Here
GEBED VIR DIE WEEK – MAANDAG 4 NOVEMBER 2024 RCL JAAR B – VIER EN TWINTIGSTE WEEK VAN KONINKRYKSTYD Gebed na aanleiding van Psalm 146 (lees 2020-vertaling) Here, ’n lewe van lofprysing tot U eer – het geen aanduibare begin of einde nie. Soos die spontane opwelling van halleluja! uit die psalmis se binneste sy […]
Staan op! Hy roep jou.
TOERUSTING VIR DISSIPELSKAP IN DIE WêRELD VAN WERK EN DIENSLEWERING Drie en Twintigste week van Koninkrykstyd – Jaar B: Vrydag 1 November 2024 MARKUS 10:46-52 Ons oordenking reflekteer oor die laaste segment van die beslissende kern gedeelte van Markus se vertelling (8:22 tot 10:52). Dit fokus op die wesenlike kenmerke van dissipelskap. Jesus word deur […]
Die Here red die regverdiges
GEBED VIR DIE WEEK – MAANDAG 28 OKTOBER 2024 RCL JAAR B – DRIE EN TWINTIGSTE WEEK VAN KONINKRYKSTYD Gebed na aanleiding van Psalm 34:1-9, 15-23 (lees 2020-vertaling) Ek wil U die hele tyd prys, Here. In U sal ek roem. Regverdiges, maak saam die Here se Naam groot. Laat ons saam sy Naam verheerlik! […]
Wie eerste wil wees
TOERUSTING VIR DISSIPELSKAP IN DIE WêRELD VAN WERK EN DIENSLEWERING Twee en Twintigste week van Koninkrykstyd – Jaar B: Vrydag 25 Oktober 2024 MARKUS 10:35-45 Ons Skrifdeel vir oordenking (Mark 10:35-45) dek die laaste toneel van Markus se vertelling (8:22 tot 10:52) oor Jesus se Lydens-profesie, die dissipels se onbegrip oor die weg waarop Jesus […]
Loof die Here vir sy skeppendewerk
GEBED VIR DIE WEEK – MAANDAG 21 OKTOBER 2024 RCL JAAR B – TWEE EN TWINTIGSTE WEEK VAN KONINKRYKSTYD Gebed na aanleiding van Psalm 104:1-9, 24, 35c (lees 2020-vertaling) Here, my God, hoe reageer ’n mensekind op u talryke werke? Wat is gepaste gedrag vir u skepsel, wat iets begin raaksien van alles wat U […]
Een ding kom jy kort
TOERUSTING VIR DISSIPELSKAP IN DIE WêRELD VAN WERK EN DIENSLEWERING Een en Twintigste week van Koninkrykstyd – Jaar B: Vrydag 18 Oktober 2024 MARKUS 10:17-31 Jesus hervat sy reis na Jerusalem nadat Hy in die gebied van Judea (10:1, 17) vertoef het. Markus is in die laaste deel van sy tweede siklus van profesie, misverstand […]
Die waarde van ons lewensdae
GEBED VIR DIE WEEK – MAANDAG 14 OKTOBER 2024 RCL JAAR B – EEN EN TWINTIGSTE WEEK VAN KONINKRYKSTYD Gebed na aanleiding van Psalm 90 (lees 2020-vertaling) Here, hoe bereken ek, sterflike stofmensie, die waarde van die lewensdae uit u hande, U wat van altyd af en vir ewig God is? Kan ’n wiskundige formule […]
Om verskillende tekste te lees
TOERUSTING VIR DISSIPELSKAP IN DIE WêRELD VAN WERK EN DIENSLEWERING Twintigste week van Koninkrykstyd – Jaar B: Vrydag 11 Oktober 2024 MARKUS 10:1-16 Jesus en sy dissipels het uit Kapernaum (9:33) vertrek op pad na Jerusalem en het die gebied van Judea bereik (10:1). Die skares het na Jesus gestroom en Hy het hulle weer […]