As mens in God se skepping

GEBED VIR DIE WEEK – MAANDAG 7 OKTOBER 2024 RCL JAAR B – TWINTIGSTE WEEK VAN KONINKRYKSTYD Gebed na aanleiding van Psalm 8 (lees 2020-vertaling) Here, daar is iets waaroor ek dikwels peins. Ek sien op meer plekke hoe ander mense, ook wonder oor die aard van menswees. Blykbaar is nie net filosowe en slim […]

Wie nie teen ons is nie, is vir ons

TOERUSTING VIR DISSIPELSKAP IN DIE WêRELD VAN WERK EN DIENSLEWERING Negentiende week van Koninkrykstyd – Jaar B: Vrydag 4 Oktober 2024 MARKUS 9:38-50 Jesus en sy dissipels is in Kapernaum (vers 32) op pad na Jerusalem, waar Jesus uiteindelik gekruisig sou word, soos Hy by twee geleenthede aangekondig het (8:31; 9:31). Jesus leer sy dissipels […]

Hulp in die Naam van die Here

GEBED VIR DIE WEEK – MAANDAG 30 SEPTEMBER 2024 RCL JAAR B – NEGENTIENDE WEEK VAN KONINKRYKSTYD Gebed na aanleiding van Psalm 124 (lees 2020-vertaling) Here, die pelgrimsliedere in die Psalmboek – spreek tot ons op ’n besondere manier. Ouer Afrikaans ken die bedevaartslied, van gelowiges op pad om U te aanbid; harte en gedagtes […]

Ware geluk

GEBED VIR DIE WEEK – MAANDAG 23 SEPTEMBER 2024 RCL JAAR B – AGTIENDE WEEK VAN KONINKRYKSTYD Gebed na aanleiding van Psalm 1 (lees 2020-vertaling) Here, wat is ware geluk? Kan ’n mens werklik gelukkig wees? Die psalmis ken ‘die gelukkige mens’. Nog ander Afrikaanse woorde is: Salig, welgeluksalig, geseënd. Wat is kenmerkend van geluk, […]

Die seun van die mens moet baie ly

TOERUSTING VIR DISSIPELSKAP IN DIE WêRELD VAN WERK EN DIENSLEWERING Sewentiende week van Koninkrykstyd – Jaar B: Vrydag 20 September 2024 MARKUS 8:22-38 Markus se vertelling oor Jesus se bediening verskuif na ’n volgende geografiese punt. Jesus en sy dissipels vertrek vanaf Betsaida (vers 22) na die dorpe van Caesarea-Filippie (vers 27), nadat Jesus ’n […]

Weerhou my van vermetelheid

GEBED VIR DIE WEEK – MAANDAG 16 SEPTEMBER 2024 RCL JAAR B – SEWENTIENDE WEEK VAN KONINKRYKSTYD Gebed na aanleiding van Psalm 19 (lees 2020-vertaling) Here, ek dink vandag oor vermetelheid – hoe dit ’n mens se karakter vergiftig. Daarom sluit ek by die psalmis aan as hy/sy bid dat dié ingesteldheid, nie sy/haar lewe […]

Om die Here te vertrou

GEBED VIR DIE WEEK – MAANDAG 9 SEPTEMBER 2024 RCL JAAR B – SESTIENDE WEEK VAN KONINKRYKSTYD Gebed na aanleiding van Psalm 125 (lees 2020-vertaling) Here, U nooi ons uit om op U te vertrou – met die belofte van u ewige omhelsing. Daarom sing pelgrims ’n vertrouenslied, op pad na die plek van aanbidding, […]

Julle versaak die gebod van God

TOERUSTING VIR DISSIPELSKAP IN DIE WêRELD VAN WERK EN DIENSLEWERING Vyftiende week van Koninkrykstyd – Jaar B: Vrydag 6 September 2024 MARKUS 7:1-23 Na ’n ompad van vyf weke met Johannes 6, is ons weer op reis met Markus (Evangelie vir Jaar B van RCL). In die negende week van Koninkrykstyd het ons vier weke […]

Om met liefde vir leiers te bid

GEBED VIR DIE WEEK – MAANDAG 2 SEPTEMBER 2024 RCL JAAR B – VYFTIENDE WEEK VAN KONINKRYKSTYD Gebed na aanleiding van Psalm 45:1-10 (lees 2020-vertaling) Here, die Koragiete sing ’n liefdeslied aan ’n koning. Wat moes ’n koning (dié spesifieke een) doen – om die liefde van ’n onderdaan(e) te verdien? Hoe moet ons vandag […]