TOERUSTING VIR DISSIPELSKAP IN DIE WêRELD VAN WERK EN DIENSLEWERING Negende week van Koninkrykstyd – Jaar B: Vrydag 26 Julie 2024 MARKUS 6:30-34,53-56 Markus 6:30 neem ons terug na 6:7-13 waar Jesus die twaalf uitgestuur het om in die omgewing rond te gaan en die mense te onderrig. Hulle het gepreek dat die mense hulle […]
God kies ‘n koning vir Israel
GEBED VIR DIE WEEK – MAANDAG 22 JULIE 2024 RCL JAAR B – NEGENDE WEEK VAN KONINKRYKSTYD (Gebed na aanleiding van Psalm 89 en 2 Samuel 7:1-14a [lees 2020-vertaling]) Here, ons gebed vir hierdie week – sluit aan by Psalm 89 (’n Maskiel) van Etan, die Esragiet. Hy verklaar dat hy altyd oor u troue […]
Markus laat ons terug kyk in afwagting op die toekoms
TOERUSTING VIR DISSIPELSKAP IN DIE WêRELD VAN WERK EN DIENSLEWERING Agste week van Koninkrykstyd – Jaar B: Vrydag 19 Julie 2024 MARKUS 6:14-29 Markus 6:14-29 is deel van die Markusevangelie se fokus op Jesus se wonderwerke wat vanaf 4:35 vertel word. Markus lê klem op Jesus se wonderwerke as een gestalte van Jesus se heerskappy, […]
Self-ondersoek om God te ontmoet
GEBED VIR DIE WEEK – MAANDAG 15 JULIE 2024 RCL JAAR B – AGSTE WEEK VAN KONINKRYKSTYD (Gebed na aanleiding van Psalm 24 en 2 Samuel 6:1-9 [lees 2020-vertaling]) Here, ons is hier om tot U te nader in gebed. Ons reageer op u uitnodiging om by U te wees. In Koninkrykstyd bely ons, alles […]
Jesus is verslae oor sy eie mense se ongeloof
TOERUSTING VIR DISSIPELSKAP IN DIE WêRELD VAN WERK EN DIENSLEWERING Sewende week van Koninkrykstyd – Jaar B: Vrydag 12 Julie 2024 MARKUS 6:1-13 Die eerste reeks wonderverhale in die Markusevangelie strek oor 4:35-6:6a. Markus het reeds aangedui Jesus is Here oor die natuur (4:35-41), oor demoniese magte (5:1-20) en oor siekte en dood (5:21-43). Die […]
Om God in simbole van geloof raak te sien
GEBED VIR DIE WEEK – MAANDAG 1 JULIE 2024 RCL JAAR B – SEWENDE WEEK VAN KONINKRYKSTYD (Gebed na aanleiding van Psalm 48 [lees 2020-vertaling]) Groot is die Here, Heerser oor alle magte. Daarvan getuig die Koragiete in Psalm 48, wanneer hulle u teenwoordigheid herken in die bouwerk van Jerusalem. Here, die Koragiete se aanbiddings […]
Jesus het gesag oor siekte en dood
TOERUSTING VIR DISSIPELSKAP IN DIE WêRELD VAN WERK EN DIENSLEWERING Sesde week van Koninkrykstyd – Jaar B: Vrydag 5 Julie 2024 MARKUS 5:21-43 Ons reflekteer nog oor gestaltes van God se teenwoordige koninkryk in die wêreld. Die reeks wonderverhale in die Markusevangelie (vanaf 4:35) demonstreer Jesus Christus se Heerskap. Hy is die verkondiger én verteenwoordiger […]
Die plek waar ek God ontmoet
GEBED VIR DIE WEEK – MAANDAG 1 JULIE 2024 RCL JAAR B – SESDE WEEK VAN KONINKRYKSTYD (Gebed na aanleiding van Psalm 30 [lees 2020-vertaling]) Here my God, die psalmis se lied (Psalm 30) – by die inwyding van die huis van Dawid (die tempel), is sy waarderende herinnering aan die voorreg om U in […]
Saam met Jesus in die stormsee
TOERUSTING VIR DISSIPELSKAP IN DIE WêRELD VAN WERK EN DIENSLEWERING Vyfde week van Koninkrykstyd – Jaar B: Vrydag 28 Junie 2024 MARKUS 4:35-41 Markus 4:35-41 openbaar nog ’n gestalte van God se teenwoordige koninkryk in die wêreld. Ons onthou hoe Jesus aan die begin van sy bediening aankondig die koninkryk van God is op hande. […]
God van die diep water
GEBED VIR DIE WEEK – MAANDAG 24 JUNIE 2024 RCL JAAR B – VYFDE WEEK VAN KONINKRYKSTYD (Gebed na aanleiding van Psalm 107:1-3, 23-32 [lees 2020-vertaling]) Here, ek dank U omdat U goed is. Vrygekooptes uit elke windstreek, getuig van u ewigdurende troue liefde. Ons verhale getuig van nood en benoudheid, waarin U tot ons […]















