TOERUSTING VIR DISSIPELSKAP IN DIE WêRELD VAN WERK EN DIENSLEWERING Vierde week van Koninkrykstyd – Jaar B: Vrydag 21 Junie 2024 MARKUS 4:26-34 In die vierde week van Koninkrykstyd in die Kerkjaar is die sentrale tema van Markus 4:26-34 dié van die ‘koninkryk van God.’ Hier beskryf Jesus verskillende aspekte van die ‘koninkryk van God’ […]
Ons vertrou in die Naam van ons God
GEBED VIR DIE WEEK – MAANDAG 17 JUNIE 2024 RCL JAAR B – VIERDE WEEK VAN KONINKRYKSTYD (Gebed na aanleiding van Psalm 20) Waar kom ons beskerming vandaan, Here? God van Jakob, in u Naam is beskerming. Ons roem u Naam, Here ons God. Ons verlang na u hulp uit u heiligdom. Ons begeer u […]
Om Jesus se familie te wees
TOERUSTING VIR DISSIPELSKAP IN DIE WêRELD VAN WERK EN DIENSLEWERING Derde week van Koninkrykstyd – Jaar B: Vrydag 14 Junie 2024 MARKUS 3:20-35 Die tyd na Pinkster in die Kerkjaar (Koninkrykstyd), gee dié jaar geleentheid om 27 weke lank na te dink oor Jesus se heerskappy aan God se regterhand, asook oor aspekte van dissipelskap […]
Ek praat met God oor my sondeskuld
GEBED VIR DIE WEEK – MAANDAG 9 JUNIE 2024 RCL JAAR B – DERDE WEEK VAN KONINKRYKSTYD (Gebed na aanleiding van Psalm 130) Here – my Heer, ek nader U met diep berou. Hoor my stem en luister aandagtig. Ek staan smekend voor U in sondeskuld. Ek pleit om u ontsagwekkende vergifnis. Here – my […]
Om op die sabbat goed te doen
TOERUSTING VIR DISSIPELSKAP IN DIE WêRELD VAN WERK EN DIENSLEWERING Tweede week van Koninkrykstyd – Jaar B: Vrydag 7 Junie 2024 MARKUS 2:23-3:6 Koninkrykstyd in die Kerkjaar skep ruimte vir toerusting en skoling oor dissipelskap. In die tweede week van Koninkrykstyd nooi die Revised Common Lectionary ons om na te dink oor die tema van […]
Gebed om groei in Koninkrykstyd
(Verwerking van ’n gebed deur ’n onbekende skrywer oorspronklik vir Lydenstyd) Dalk kan dit jou help om as dissipel van Jesus bewus te wees van hoe jy leef. O help ons Here in Koninkrykstyd – Om te groei in lofsegging en om ’n kritiese gees te weerstaan. Om te groei in vergifnis en om bitterheid […]
Jubel tot eer van God op ons feesdag
GEBED VIR DIE WEEK – MAANDAG 3 JUNIE 2024 RCL JAAR B – TWEEDE WEEK VAN KONINKRYKSTYD (Gebed na aanleiding van Psalm 81:1-11) God, ons krag, God van Jakob, bevryder uit Egipteland. Die psalmis inspireer sy tydgenote, en vir ons vandag, om op ons feesdag te jubel en te juig tot u eer. En ons […]
Sodat die wêreld deur Hom verlos kan word
TOERUSTING VIR DISSIPELSKAP IN DIE WêRELD VAN WERK EN DIENSLEWERING Die week na Triniteitsondag – Jaar B: Vrydag 31 Mei 2024 JOHANNES 3:1-17 In die week na Triniteitsondag (Drie-eenheid Sondag), met die aanbreek van Koninkrykstyd in die Kerkjaar, neem die Revised Common Lectionary ons terug na die begin van Jesus se bediening, soos die Johannesevangelie […]
Waar die Here troon as koning gee Hy krag en vrede
GEBED VIR DIE WEEK – MAANDAG 27 MEI 2024 RCL JAAR B – EERSTE WEEK VAN KONINKRYKSTYD (Gebed na aanleiding van Psalm 29) Gee eer aan die Here, buig in aanbidding voor God! Daartoe spoor die psalmis sy geloofsgenote destyds aan. ’n Oproep en aansporing ewe toepaslik vir ons tyd, Here. U heerlikheid en krag […]
Die Gees van die waarheid sal van Jesus getuig
TOERUSTING VIR DISSIPELSKAP IN DIE WêRELD VAN WERK EN DIENSLEWERING Die week na Pinksterfees – Jaar B: Vrydag 24 Mei 2024 JOHANNES 15:26-27 en 16:4-15 In die week na Pinksterfees laat die Revised Common Lectionary ons met Jesus se afskeidsgesprekke (Joh 13-17) verder reflekteer oor Jesus se laaste onderrig aan sy dissipels. In Johannes 15:26-27 […]















