‘n Vol aarde wat aan God behoort

GEBED VIR DIE WEEK – MAANDAG 20 MEI 2024 RCL JAAR B – WEEK NA PINKSTERFEES (Gebed na aanleiding van Psalm 104:24-35) Here, met die asem van Pinksterfees in die lug – maak die psalmis ons opnuut bewus van u skepping. Die verwondering op die eerste Pinsterdag oor die veelheid en veskeidenheid tale wat u […]

Sodat hulle een kan wees

TOERUSTING VIR DISSIPELSKAP IN DIE WêRELD VAN WERK EN DIENSLEWERING Sewende Week van Pase Jaar B: Vrydag 17 Mei 2024 JOHANNES 17:6-26 In die laaste week van Pase, tussen die viering van Hemelvaart en Pinksterfees, lei die Revised Common Lectionary ons om oor Johannes 17 as evangelielesing te peins. Ons Skrifdeel vir oordenking is die […]

Ek wil die Here se woord herkou

GEBED VIR DIE WEEK – MAANDAG 13 MEI 2024 RCL JAAR B – SEWENDE WEEK VAN PASE (Gebed na aanleiding van Psalm 1) Here, wys my die pad van regverdiges. Wys my die weg waarvoor U sorg dra; die pad waarlangs die geseënde mens, vreugde vind. Die psalmis het u wysheid ontvang, Here – en […]

Groter liefde as dit het niemand nie

TOERUSTING VIR DISSIPELSKAP IN DIE WêRELD VAN WERK EN DIENSLEWERING Sesde Week van Pase Jaar B: Vrydag 10 Mei 2024 JOHANNES 15:9-17 Die sesde week van Pase verteenwoordig ’n gebeurtenisvolle periode op die Kerkjaar kalender. In die voorlaaste week van die Paasseisoen se vyftig dae, is drie gebeurtenisse in God se verlossingsplan in die visier. […]

Juig voor die Koning, die Here

GEBED VIR DIE WEEK – MAANDAG 6 MEI 2024 RCL JAAR B – SESDE WEEK VAN PASE (Gebed na aanleiding van Psalm 98) Here, U is die Koning vir wie ons ’n nuwe lied wil sing. U het wonders gedoen en u verlossing bekend gemaak. Voor die oë van nasies is u geregtigheid geopenbaar. Die […]

Bly in Jesus die druiwestok

TOERUSTING VIR DISSIPELSKAP IN DIE WêRELD VAN WERK EN DIENSLEWERING Vyfde Week van Pase Jaar B: Vrydag 3 Mei 2024 JOHANNES 15:1-8 Vir ons oordenking oor dissipelskap in die vyfde week van Pase, lei die Revised Common Lectionary ons na Johannes 15:1-8 as evangelielesing vir dié week. Die tweeledige vraag vir oorweging na aanleiding van […]

Jesus is die goeie herder

TOERUSTING VIR DISSIPELSKAP IN DIE WêRELD VAN WERK EN DIENSLEWERING Vierde Week van Pase Jaar B: Vrydag 25 April 2024 JOHANNES 10:11-18 Op die Kerkjaar kalender is die vierde Sondag van Pase tradisioneel Goeie Herdersondag. Ons is in die week na dié besondere Sondag. Die Revised Common Lectionary kies Johannes 10:11-18 as evangelielesing vir dié […]

God beskerm en onthaal

GEBED VIR DIE WEEK – MAANDAG 22 APRIL 2024 RCL JAAR B – VIERDE WEEK VAN PASE (Gebed na aanleiding van Psalm 23 – na Goeie Herdersondag) Here, wat my laat rus – U laat my veilig voel in ’n wêreld wat dreig met vernietiging en ontwrigting. U is my/ons rusplek in onstuimige toestande. In […]

Dat alles oor my vervul moet word

TOERUSTING VIR DISSIPELSKAP IN DIE WêRELD VAN WERK EN DIENSLEWERING Derde Week van Pase Jaar B: Vrydag 19 April 2024 LUKAS 24:36B-48 Die Lukas-evangelie vertel die verhaal oor Jesus se laaste tyd op aarde, nadat Hy uit die dood opgewek is, ietwat anders as Johannes 20. In Lukas verskyn Jesus aan sy dissipels terwyl hulle […]