TOERUSTING VIR DISSIPELSKAP IN DIE WêRELD VAN WERK EN DIENSLEWERING Tweede Week van Pase Jaar B: Vrydag 12 April 2024 JOHANNES 20:19-31 Die Johannes-evangelie vertel die verhaal oor Jesus se tyd op aarde, nadat Hy uit die dood opgewek is. In ons Skrifdeel verskyn Jesus by twee geleenthede aan sy dissipels na sy opstanding. Die […]
Geseëndes
GEBED VIR DIE WEEK – MAANDAG 8 APRIL 2024 RCL JAAR B – TWEEDE WEEK VAN PASE (Gebed na aanleiding van Psalm 133 saam met Handelinge 4:32-35) Vader van die gekruisigde opgestane Christus. Ons peins in die tweede week van Pase, oor hoe Jesus se opstanding uit die dood die nuwe geloofsgemeenskap hervorm. God van […]
Gaan vertel wat gebeur het
TOERUSTING VIR DISSIPELSKAP IN DIE WêRELD VAN WERK EN DIENSLEWERING Eerste Week na Paasfees Jaar B: Vrydag 5 April 2024 MARKUS 16:1-8 Die Christelike Kalender (Kerkjaar/Liturgiese Jaar) bring ons by week een van die Paasseisoen. Die seisoen begin met die viering van Jesus se opwekking uit die dood op Paassondag; nuwe lewe in Christus. Dié […]
Opstandingsmense
GEBED VIR DIE WEEK – MAANDAG 1 APRIL 2024 RCL JAAR B – WEEK NA PAASFEES (Gebed na aanleiding van Psalm 118:1-2, 14-24) Ek juig oor die dag wat die Here gemaak het. Ek verheug my in U, Here van die Opstanding. Saam met regverdiges prys ek U, God wat lewe. U open poorte na […]
Om te weet wie Jesus is
TOERUSTING VIR DISSIPELSKAP IN DIE WêRELD VAN WERK EN DIENSLEWERING Sesde Week van Lydenstyd Jaar B: Vrydag 29 Maart 2024 MARKUS 14:1-15:47 Die Revised Common Lectionary neem ons na die Markus-evangelie vir Jesus se laaste bedieningsweek op aarde. Belangrike temas vir dié week in die Markus-evangelie oor Jesus se dood is, dit: (i) openbaar en […]
U is my God!
GEBED VIR DIE WEEK – MAANDAG 18 MAART 2024 RCL JAAR B – GROOT LYDENSWEEK (Gebed na aanleiding van Psalm 31:10-16 [2020-vertaling]) Drie-enige God, in Groot Lydensweek – herinner die pleit om genade in vers 10, my eerstens aan Jesus se wroeging, op weg na sy kruisdood op Golgota. In die lig van u offer, […]
Om Jesus te sien
Vyfde Week van Lydenstyd Jaar B: Vrydag 22 Maart 2024 JOHANNES 12:20-33 Die Christelike Jaar (Kerkjaar/Liturgiese Jaar) beweeg na die einde toe van Lydenstyd en Paasfees. Volgende week is Groot Lydensweek met Goeie Vrydag, Stil Saterdag en Paassondag. Die Revised Common Lectionary (RCL) se aansluiting by Johannes 12 vir die lydensverhaal, fokus op ’n kern […]
Bewus van my sonde
GEBED VIR DIE WEEK – MAANDAG 18 MAART 2024 RCL JAAR B – VYFDE WEEK VAN LYDENSTYD (Gebed na aanleiding van Psalm 51) O God, in Jesus se lyding – herken ek my diepste nood: ek het teen U gesondig, ja, my sondeskuld is ingebore, deel van wie ek is. Deur die lydende Here, herken […]
Verhoog die seun van die mens
Vierde Week van Lydenstyd Jaar B: Vrydag 15 Maart 2024 JOHANNES 3:14-21 Ons volg die Revised Common Lectionary (RCL) vir Johannes se vertelling van Jesus se verhaal. In dié toneel is Jesus aan die begin van sy aardse bediening in gesprek met ’n leier van die Jode, Nikodemus, ’n man uit die geledere van die […]
Dank God vrygekooptes
(Gebed na aanleiding van Psalm 107:1-3, 17-22) Dank, prys, dankoffers, jubelkrete. Die woordeskat van gelowiges, Here – van mense wat u troue liefde in hul nood gesien en beleef het. Here, in Lydenstyd rig ons die oë – saam met geloofsgenote op Jesus. Ons herken onsself as diegene vir wie die psalmis oproep om U […]















