Toerusting vir dissipelskap in die wêreld waar leierskap verdag is

SAGARIA 9:9-12 Sagaria 9:9-12 is deel van Juda se lewensontwrigtende verhaal. God se verbondsvolk se uitgerekte krisis het in die jaar 587 vC begin, toe Babilonië Jerusalem binnegeval het. Hulle het die Jerusalem-tempel vernietig, die Dawidiese koningshuis onttroon en die room van Jerusalem se inwoners in ballingskap weggevoer. Te midde hiervan het hoopvolle verwagting by […]

God is op weg met sy kinders

In Woord en Werk. Bybels nagedink in die wêreld van werk (Johan Botha en Eddie Orsmond, 2004)   Lees Esra 1:1-3:11 “Hier volg ’n opgawe van die mense uit die provinsie Juda wat uit die ballingskap teruggekeer het na Jerusalem en Juda toe, elkeen na sy eie stad toe. Hulle is na Babel … weggevoer […]

GOD IS OP WEG MET SY KINDERS

“Wie bestuur jou bus?”

In Woord en Werk. Bybels nagedink in die wêreld van werk (Johan Botha en Eddie Orsmond, 2004)   Lees Daniël 4:27  “Daarom u majesteit, luister na my raad: breek met u sonde en ongeregtigheid, doen wat reg is en bewys barmhartigheid teenoor dié wat in nood is. Dan sal u voorspoed aanhou.”   Oordenking  Alkoholiste […]