Gemeet, getoets en eg bevind

In Woord en Werk. Bybels nagedink in die wêreld van werk (Johan Botha en Eddie Orsmond, 2004)   Lees 1 Konings 10:6 “Ek het nie geglo wat hulle vir my gesê het nie totdat ek gekom het en myself oortuig het.”   Oordenking  Toetse en eksamens is vir baie mense bekend. Op persoonlike vlak is […]

Die dryfveer in jou hart

In Woord en Werk. Bybels nagedink in die wêreld van werk (Johan Botha en Eddie Orsmond, 2004)   Lees Lukas 4:1-13  “Toe bring die duiwel Jesus op ’n hoë berg en wys Hom in ’n oogwink al die koninkryke van die aarde. Die duiwel sê toe: ‘As U my aanbid, sal alles aan U behoort.’ […]