TIENDE WEEK VAN KONINKRYKSTYD – RCL JAAR A (Gebed na aanleiding van Psalm 17:1-7, 15) In desperaatheid roep ek tot U, Here; tye waarin omstandighede my verstik – wanneer ek nie weet van waar uitkoms kom nie. Tye waarin asof vanuit ’n vreemde wêreld, my binneste opwel in ’n klaagroep. Dan roep […]
Jakob en Laban se ooreenkoms
NEGENDE WEEK VAN KONINKRYKSTYD – Jaar A van die Revised Common Lectionary (RCL) GENESIS 29:15-28 “Waar is God in die verhaal en wat neem Hy waar van ons optrede en motiewe? Hoe tree ek op wanneer ek dink God kyk nie?.” Die Ou-Testamentiese verhaal oor Jakob se onderhandelinge met sy oom Laban oor […]
Dien jou naaste met jou goed
BROOD VIR JOU BROER EN SUSTER In Woord en Werk. Bybels nagedink in die wêreld van werk (Johan Botha en Eddie Orsmond, 2004) Lees 1 Johannes 3:16-18 “Hieraan weet ons wat liefde is: Jesus het sy lewe vir ons afgelê. Ons behoort ook ons lewens vir ons broers (en susters) af te lê. Wie […]
Dien jou naaste met jou goed; rykdom vergaan!
In Woord en Werk. Bybels nagedink in die wêreld van werk (Johan Botha en Eddie Orsmond, 2004) Lees Jakobus 5:1-6 “En nou julle rykaards, kerm en kla oor al die swaar wat oor julle gaan kom … Julle rykdom sal tot niet gaan … Julle goud en silwer sal verroes … Julle maak skatte […]
Pad na die Gebed
In Jörg Zink Die Here, die Magtige, Oorsprong en Voleinder van alle dinge, seën jou, gee jou groeikrag en ryping, welslae en hoop, vrug op jou moeite, en behoed jou van alle kwaad, en beskerm jou in gevaar en wees vir jou ’n toevlug in benoudheid. Die Here laat sy aangesig oor jou […]
Die Here onthou en is getrou
‘n Gebed na aanleiding van Psalm 105:1-11. O God van Jakob, U is die Here ons God! Ons bely u almag wat die heelal omspan. Dis ons voorreg as Abrahamsnageslag, om u kinders te wees, u uitverkorenes. Wanneer ons aanbiddend tot U nader – vul herinneringe aan u goedheid ons wese; dat U nooit […]
Die belangrike besef dat God in my lewe teenwoordig is
Uit die Revised Common Lectionary (RCL) vir die komende week (31 Julie tot 4 Augustus 2023) GENESIS 28:10-19 Die Ou-Testamentiese verhaal oor Jakob leer ons meer van God se opsoekende liefde, asook van ons menslike natuur. Dié insigte bied perspektief vir ons kontemporêre lewe. Nadat Jakob sy vader Isak bedrieg het om sy broer Esau se […]
In die wedloop van die rotte
In Woord en Werk. Bybels nagedink in die wêreld van werk (Johan Botha en Eddie Orsmond, 2004) Lees Daniël 6:1-28 “Daniël het deur sy buitengewone bekwaamheid uitgeblink bo die ander ministers en die goewerneurs- generaal …” (6:4) Oordenking ’n Sakemen sê by geleentheid hy is al moeg vir predikante wat met kitsresepte vir […]
Werksgenot
In Woord en Werk. Bybels nagedink in die wêreld van werk (Johan Botha en Eddie Orsmond, 2004) Lees Prediker 1:12-18; 2:24-26; 9:9-10 “God het ’n harde taak aan die mens gegee om hom mee besig te hou.” (1:13) Oordenking ’n Groot deel van die lewe bestaan uit werk. Die vraag oor die betekenis […]
Jou hande in God se diens
In Woord en Werk. Bybels nagedink in die wêreld van werk (Johan Botha en Eddie Orsmond, 2004) Lees Eksodus 3:1-12; 4:1-5 “Daarom stuur Ek jou na die farao toe sodat jy my volk, die Israeliete, uit Egipte kan bevry. Toe vra die Here vir Moses: ‘Wat het jy in jou hand?’” Oordenking ’n […]















