How beautiful on the mountains are the feet of those who bring good news, who proclaim peace, who bring good tidings, who proclaim salvation, who say to Zion, “Your God reigns!” Isaiah 52 Op Vrydag 8 September het Arbeidsbediening op Worcester ‘n sake-ontbyt in hul dorp se Wimpy Mall aangebied waarheen talle verteenwoordigers van […]
’n Gebed wat God loof vir sy goedheid
GEBED VIR DIE WEEK – MAANDAG 11 SEPTEMBER 2023 RCL JAAR A – VYFTIENDE WEEK VAN KONINKRYKSTYD ’n Gebed wat God loof vir sy goedheid (Gebed na aanleiding van Psalm 149, saam met Eksodus 12:1-14) Lofprysende vreugde oor God wat sy volk goedgesind is! Daartoe, Here, roep die psalmis ons op; u getroue volgelinge […]
Jul ongeveinsde liefde
Uit die Revised Common Lectionary (RCL) Veertiende Week van Koninkrykstyd: Vrydag 8 September 2023 ROMEINE 12:9-21 In Romeine 12:1 het Paulus die tema van ‘sinvolle godsdiens’ (2020-vertaling), of die ‘wesenlike van die godsdiens wat julle moet beoefen’ (1983 AV), onder gelowiges in Rome se aandag gebring. Kenmerkend van die ‘sinvolle godsdiens’ is ’n lewende oorgawe aan […]
’n Gebed oor God wat roep en verseker
GEBED VIR DIE WEEK – MAANDAG 4 SEPTEMBER 2023 RCL JAAR A – VEERTIENDE WEEK VAN KONINKRYKSTYD ’n Gebed oor God wat roep en verseker (Gebed na aanleiding van Psalm 105:1-6, 23-26 as reaksie op Eksodus 3:1-15) Here, hoe goed is dit – om u teenwoordigheid op te soek? Die wonders wat U gedoen […]
Julle sinvolle godsdiens
Uit die Revised Common Lectionary (RCL) Dertiende Week van Koninkrykstyd: Vrydag 1 September 2023 ROMEINE 12:1-8 Nadat Paulus sy vertroue in God verklaar en sy lof vir die Here se onweerstaanbare genade in Romeine 11:32-36 besing het, vestig hy vanaf Romeine 12:1 sy aandag op hoe God se wil betrekking het op die Christen-geloofsgemeenskap in Rome. Hoe […]
Dien jou naaste met jou goed – God besit alles!
In Woord en Werk. Bybels nagedink in die wêreld van werk (Johan Botha en Eddie Orsmond, 2004) Lees Psalm 24 “Die aarde en alles wat daarop is, die wêreld en dié wat daar woon, alles behoort aan die Here.” (vers 1) Oordenking God se Woord gee riglyne vir ons geldsake en besittings. Die […]
Dien jou naaste met jou goed: verantwoordelik vir jou broer en jou suster
In Woord en Werk. Bybels nagedink in die wêreld van werk (Johan Botha en Eddie Orsmond, 2004) Lees Genesis 4:1-10 Toe vra die Here vir Kain: “Waar is jou broer Abel?” En Kain antwoord: “Ek weet nie. Moet ek dan my broer oppas?” Maar die Here sê: “Wat het jy gedoen? Die bloed van […]
U het my wonderlik gemaak
(Gebed na aanleiding van Psalm 139:14-18, in Gebede uit die Woord. CUM) Ek loof U omdat U my so besonder wonderlik gemaak het. U werke is wonderbaar, ek weet dit alte goed! My bene was vir U sigbaar toe ek stilletjies gevorm is in die dieptes van die moederskoot. U het my gesien voor […]
Hoor die Woord en doen dit
In Woord en Werk. Bybels nagedink in die wêreld van werk (Johan Botha en Eddie Orsmond, 2004) Lees Jakobus 1:19-27 “Julle moet doen wat die woord sê en dit nie net aanhoor nie…” Oordenking ’n Predikant het elke Sondag dieselfde preek herhaal. Die leierouderling het uiteindelik met die predikant gaan praat: “U het […]
Paulus se deernis vir sy volksgenote
TIENDE WEEK VAN KONINKRYKSTYD – JAAR A VAN RCL ROMEINDE 9:1-5 Wat sien jy in jou leefwêreld? Inspireer dit wat jy sien jou om God se genade met ander te deel? Paulus se emosionele woorde in die vyf verse wat ons hier oordink, getuig van iemand wat diep gesien het en diep geroer is. […]















