Uit die Revised Common Lectionary (RCL) Een en Twintigste Week van Koninkrykstyd: Vrydag 27 Oktober 2023 MATTEUS 22:15-22 Hoofstukke 21 en 22 van die Matteusevangelie vertel van verteenwoordigers uit ’n aantal groepe wat die Joodse leierskap van Jesus se tyd gevorm het. Die onderskeie verteenwoordigers nader Jesus met vrae oor die gesag waarmee Hy optree (21:23-27), […]
Verootmoediging voor God
GEBED VIR DIE WEEK – MAANDAG 2 OKTOBER 2023 RCL JAAR A – NEGENTIENDE WEEK VAN KONINKRYKSTYD (Gebed na aanleiding van Psalm 19:8-15, saam met Eksodus 20:1-4, 7-9, 12-20) Here, die psalmis lê u riglyne vir lewe in ons midde. Fyntastende voorstellings, wat diep vibreer. U riglyne vir ‘n God-gerigte lewe – heet wet, bepalings, […]
Vingerafdrukke – jou unieke identiteit
Tydens Arbeidsbediening Oudsthoorn se onlangse drie-maandelikse bestuursvergadering in September, het hul PAK (plaaslike aksiekomitee) -bestuurder, André van Staden, soos gewoonlik ‘n interessante gasspreker vir die geleentheid genooi. Vanjaar was dit weer eens iemand besonders. “Dit maak die vergadering, wat dikwels maar net as ‘n plig beskou kan word, baie interessanter en motiveer ook […]
Die betroubaarheid van jou woord
Uit die Revised Common Lectionary (RCL) Agtiende Week van Koninkrykstyd: Vrydag 6 Oktober 2023 MATTEUS 21:23-32 Vir ons nadenke oor dissipelskap staan ons hierdie week stil by die Revised Common Lectionary se evangelielesing uit Matteus 21. Jesus het Jerusalem binnegegaan op die rug van ’n donkie, terwyl die skare Hom as die profeet Jesus van Nasaret, […]
Ons verantwoordelikheid teenoor die volgende geslag
RCL JAAR A – AGTIENDE WEEK VAN KONINKRYKSTYD (Gebed na aanleiding van Psalm 78:1-4, 12-16, saam met Eksodus 17:1-7) Here, God van elke generasie gelowiges – U lê ’n verantwoordelikheid op ons wat U dien. Ons moet opvolgende geslagte bekend stel aan U. U het ons voorouers as u eiendom verkies. Die Psalm wil ons […]
Die gesindheid van jou hart
Uit die Revised Common Lectionary (RCL) Sewentiende Week van Koninkrykstyd: Vrydag 29 September 2023 JONA 3:5-4:11 Ons nadenke oor toerusting vir dissipelskap neem ons in hierdie meditasie na die Ou Testament vir besinning oor wat dit behels as God ons roep vir ’n opdrag in sy diens. Die bekende verhaal van die onwillige profeet Jona is […]
God se belofte is ons erfenis
(Gebed na aanleiding van Psalm 105:1-6, 37-45, saam met Eksodus 16:2-5) Here, U is God van Suid-Afrika en al haar mense. Ons vier Erfenisdag op 25 September: herinner mekaar, U is hier! Here, u mense onderneem in dié dae pelgrimstappe – as erkenning van ons gedeelde erfenis. Ons her-besoek ons wortels van oorsprong, en eer […]
Aanvaar ander sonder oordeel
Uit die Revised Common Lectionary (RCL) Sestiende Week van Koninkrykstyd: Vrydag 22 September 2023 ROMEINE 14:1-12 Ons reflekteer oor toerusting vir dissipelskap na aanleiding van Paulus se brief aan die gelowiges in Rome. Ons hoor hoe Paulus die gelowiges onderrig oor ‘sinvolle godsdiens’ (Rom 12:1, 2020-vertaling), of die ‘wesenlike van die godsdiens wat julle moet beoefen’ […]
God bepaal die geskiedenis van sy kinders
GEBED VIR DIE WEEK – MAANDAG 17 SEPTEMBER 2023 RCL JAAR A – SESTIENDE WEEK VAN KONINKRYKSTYD God bepaal die geskiedenis van sy kinders (Gebed na aanleiding van Psalm 114, saam met Eksodus 14:19-31) Here, God van Juda en Israel – ons aanbid U as Vader van ons Here Jesus Christus: Skepper, Herskepper, Maker […]
Wie sy medemens liefhet
Vyftiende Week van Koninkrykstyd: Vrydag 15 September 2023 ROMEINE 13:8-14 Paulus sit sy tema van ‘sinvolle godsdiens’ (Rom 12:1, 2020-vertaling), of die ‘wesenlike van die godsdiens wat julle moet beoefen’ (1983 AV), voort in Romeine 13:8. Die 2020-vertaling plaas vers 8-14 onder die opskrif, ‘Verdere voorskrifte’. Dit sluit aan by Paulus se gedagtes oor […]















