RCL JAAR A – 26ste WEEK VAN KONINKRYKSTYD ’N LOFGEBED TOT ONS HERDER-KONING (Gebed na aanleiding van Psalm 100, saam met Esegiël 34:11-16) Loof die Here, ganse aarde. Dien die Here met blydskap. Elkeen wat weet God is die Maker – jubel oor ons Herder-Koning. Here, die week ná Sondag van Christus die Koning. […]
Omdat ek bang was
Uit die Revised Common Lectionary (RCL) Vyf en Twintigste Week van Koninkrykstyd: Vrydag 24 November 2023 MATTEUS 25:14-30 Jesus gebruik gelykenisse en verhale om sy dissipels te onderrig oor die geloofswaarhede van God se koninkryk. Verhale as onderrigmedium betrek die hoorder as aktiewe rolspeler by die gebeure. Matteus 25:14-30 is deel van Jesus se “Profetiese rede” oor […]
Wees altyd voorbereid
Uit die Revised Common Lectionary (RCL) Vier en Twintigste Week van Koninkrykstyd: Vrydag 17 November 2023 MATTEUS 25:1-13 Die woord “dissipelskap” is ’n gonswoord wat dikwels opduik en wat elke persoon met eie inhoud vul. Mense praat graag oor die vorming van dissipelskap. In Matteus 25:1-13 fokus Jesus op dissipelskap binne die konteks van die […]
NUUSBRIEF Arbeidsbediening Worcester
Lees gerus hierdie inspirerende nuusbrief van Arbeidsbediening Worcester waarin vertel word van wat by sommige werksplekke in Worcester en Rawsonville gedoen word. Daar is groot waardering vir alle betrokkenes se samewerking en welwillendheid om in God se Koninkryk te kan werk. Kobus van den Bergh vertel: ” Ons bediening groei soos die versoeke inkom. Tans […]
Kies om God alleen te dien
GEBED VIR DIE WEEK – MAANDAG 13 NOVEMBER 2023 RCL JAAR A – VIER EN TWINTIGSTE WEEK VAN KONINKRYKSTYD (Gebed na aanleiding van Psalm 78:1-7, saam met Josua 24:1-3a, 14-25) Here, daar is tye wanneer ek meer as ander tye – intens bewus is van die uitnemende voorreg om deel te mag wees van die […]
Geloofspraktyke vir dissipelskap
Uit die Revised Common Lectionary (RCL) Drie en Twintigste Week van Koninkrykstyd: Vrydag 10 November 2023 MATTEUS 23:1-12 In hoofstuk 23 van Matteus se evangelie handel Jesus se diskoers oor die leer en lewe van die Fariseërs, Saduseërs en Skrifgeleerdes. In Matteus 21 het die priester- en familiehoofde Jesus se gesag bevraagteken. Daarna, tot aan die einde […]
IMSA Kaapstreek se eerste AJV in-persoon na COVID
Ons voorsitter, dr Eddie Orsmond tydens die AJV. Op Saterdag 4 November het IMSA (Industrial Ministry in SA) – en Biblia Kaapstreek se algemene jaarvergadering vir die eerste keer na 2019 weer in-persoon plaasgevind – ‘n besondere gebeurtenis vir almal teenwoordig. “Daar was goeie verteenwoordiging uit die 14 Wes- en Suid-Kaapstreke met goeie gesprekke […]
Oorvloedige rede om die Here te dank
GEBED VIR DIE WEEK – MAANDAG 6 NOVEMBER 2023 RCL JAAR A – DRIE EN TWINTIGSTE WEEK VAN KONINKRYKSTYD (Gebed na aanleiding van Psalm 107:1-17, 33-37, saam met Josua 3:7-17) Here, God van die verbond met Israel – die psalmis roep gelowiges op om U te dank. Die rede vir sy aanmoedigende oproep, is u […]
Wat werklik belangrik is
Uit die Revised Common Lectionary (RCL) Twee en Twintigste Week van Koninkrykstyd: Vrydag 3 November 2023 MATTEUS 22:34-46 Matteus 22:34-46 kombineer Jesus se laaste twee strydgesprekke met die godsdienstige leiers van sy tyd. Die Joodse leierskap konfronteer Jesus eers met sy kennis van die Joodse wette (vers 34-40), waarna Jesus die Fariseërs op sy beurt konfronteer oor […]
God is ons huis
GEBED VIR DIE WEEK – MAANDAG 30 OKTOBER 2023 RCL JAAR A – TWEE EN TWINTIGSTE WEEK VAN KONINKRYKSTYD (Gebed na aanleiding van Psalm 90:1-6, 13-17, saam met Levitikus 19:1-2, 15-18) Heilige Here, ewige God – U roep in Levitikus 19 die Israeliete op, om heilig te wees omdat U heilig is, en om hul […]















