Arbeidsbediening Worcester span saam met Rawsonville Padblokkade-bewusmakingsaksie

  Foto bo: Die ses bedienaars van Arbeidsbediening Worcester wat gehelp het met die aksie tydens die padblokkade: Ina Senekal, Kobus van den Bergh, Natale Roelofse, Yvonne en Willie van der Merwe en Johan Botha.   “Geluk met gister se padblokkade se bewusmakingaksie, maar ook die vriendelike boodskap wat motoriste ontvang het. Baie dankie ook […]

Die Evangelie van Jesus Christus

Revised Common Lectionary (RCL) 25: Tweede Week van Advent Jaar B: Vrydag 15 Desember 2023 MARKUS 1:1-8 Die begin van die Christelike Jaar, in die tweede week van Advent. Tweede Advent fokus tradisioneel op vrede, met die kenmerk van voorbereiding en onderliggende verlange. Jesus-volgelinge maak gereed om sy menswording te vier. Hulle berei reeds voor […]

Waak met jou eie taak

Revised Common Lectionary (RCL) 24: Eerste Week van Advent Jaar B: Vrydag 8 Desember 2023 “Die herhaalde opvoering van God se verlossingsplan deur die kerklike feeste in die Kerkjaar, herinner gelowiges aan hul Christus identiteit.” MARKUS 13:24-37 Arbeidsbediening se weeklikse meditasie oor toerusting vir dissipelskap in die wêreld van werk en dienslewering sluit met hierdie […]

Doen dit vir die geringstes

Uit die Revised Common Lectionary (RCL) Ses en Twintigste Week van Koninkrykstyd: Vrydag 1 Desember 2023 MATTEUS 25:31-46 Dié week sien die oorgang tussen twee liturgiese jare op die Christelike kalender. Die afgelope Sondag het Christene die einde van die vorige Kerkjaar gevier, met Sondag van Christus die Koning. Eerskomende Sondag vier Christene die aanvang van die […]

Presbiteriaanse Kerk in Oudtshoorn gee erediensgeleentheid aan Arbeidsbediening

Die presbiteriaanse kerk in Oudtshoorn   Op 19 November vanjaar was daar ‘n baie besondere kerkdiens in Oudtshoorn toe Arbeidsbediening deur die Presbiteriaanse kerk gevra is om die grootste deel van hul liturgie waar te neem. André van Staden, voorvatter by Arbeidsbediening in Oudtshoorn vertel: “Arbeidsbediening Oudtshoorn het kontak met ongeveer 80 besoekpunte in en […]