Jesus se ewigdurende heerskappy

Vierde Week van Advent Jaar B: Vrydag 29 Desember 2023 LUKAS 1:26-38 In die vierde week van Advent, die week van Kersfees, lees ons Lukas se vertelling oor die aankondiging van ’n spesiale boodskap deur God se gestuurde engel, Gabriël. Dit gebeur op ’n historiese moment, toe Elizabeth reeds ses maande swanger was. Die boodskap […]

Ons getuig van die LIG

Derde Week van Advent Jaar B: Vrydag 22 Desember 2023 JOHANNES 1:6-8, 19-28 Die derde week van Advent, een week voor Kersfees, die viering van Jesus se menswording. Die derde Advent fokus tradisioneel op vreugde, terwyl die intensiteit van voorbereiding en afwagting toeneem. Met die gees van afwagting en voorbereiding in die harte van Jesus […]

Jesus begin sy openbare bediening en roep die eerste dissipels om hom te volg.

Tweede Week na Epifanie Jaar B: Vrydag 19 Januarie 2024 JOHANNES 1:43-51 Die Christelike Kerkjaar lei ons langs die hoofmomente van God se verlossingsverhaal in Christus. Ná ons viering van Jesus se geboorte met Kersfees, herinnering aan God se verskyning op Epifanie en bepeinsing oor Jesus se doop op Sondag ná Epifanie, neem die Kerkjaar […]

Jesus se doop voor die aanvang van sy aardse bediening

Week na Epifanie Jaar B: Vrydag 12 Januarie 2024 MARKUS 1:4-11 Daar is die afgelope tyd dikwels in dié meditasies verwys na geloofsdissiplines en die Christelike Kerkjaar. Geestelike dissiplines is belangrik vir geloofsvorming en groei in ons verhouding met God. Herhaling en ritmes ondersteun die vorming van geloofspraktyke. Een dissipline wat in die Christelike kerk […]