TOERUSTING VIR DISSIPELSKAP IN DIE WêRELD VAN WERK EN DIENSLEWERING Veertiende week van Koninkrykstyd – Jaar B: Vrydag 30 Augustus 2024 JOHANNES 6:56-69 Ons laaste week van die reeks Johannes 6 oordenkings in Koninkrykstyd. Ons het vir drie weke nagedink oor Jesus se gesprek met die skare wat Hom gesoek het na Hy hulle met […]
Die Here weet van die regverdiges
GEBED VIR DIE WEEK – MAANDAG 26 AUGUSTUS 2024 RCL JAAR B – VEERTIENDE WEEK VAN KONINKRYKSTYD Gebed na aanleiding van Psalm 34:16-23 (lees 2020-vertaling) Here, wie is die regverdiges? Volgens die psalmis is hulle vir U belangrik. U sien hulle raak; u oë skerp op hulle gerig. U hoor hulle; u ore fyn gestel […]
Jesus, se liggaam is ware voedsel en Sy bloed is ware drank
TOERUSTING VIR DISSIPELSKAP IN DIE WêRELD VAN WERK EN DIENSLEWERING Dertiende week van Koninkrykstyd – Jaar B: Vrydag 23 Augustus 2024 JOHANNES 6:51-58 Ons gaan voort met ons oordenking van Johannes 6 saam met die Revised Common Lectionary. Ons luister verder na Jesus se diskoers met “die Jode” (sy grootste oppponente in die Johannesevangelie) oor […]
Beproef die Here en ervaar dat Hy goed is
GEBED VIR DIE WEEK – MAANDAG 19 AUGUSTUS 2024 RCL JAAR B – DERTIENDE WEEK VAN KONINKRYKSTYD Gebed na aanleiding van Psalm 34:9-15 (lees 2020-vertaling) Here, u goedheid staan onwankelbaar vas. Dawid het u verlossing in persoon ervaar. So getuig hy teenoor verdruktes. Hy nooi ons om u te beproef; te waag om by U […]
Jesus, die brood wat uit die hemel neergedaal het
TOERUSTING VIR DISSIPELSKAP IN DIE WêRELD VAN WERK EN DIENSLEWERING Twaalfde week van Koninkrykstyd – Jaar B: Vrydag 16 Augustus 2024 JOHANNES 6:35, 41-51 Ons staan vir ’n derde week stil by Johannes 6, soos die Revised Common Lectionary ons lei in Koninkrykstyd. Ons Skrifdeel sit Jesus se diskoers voort met die skare wat Hom […]
Die Here gaan saam as jy vir mense vlug
GEBED VIR DIE WEEK – MAANDAG 12 AUGUSTUS 2024 RCL JAAR B – TWAALFDE WEEK VAN KONINKRYKSTYD Gebed na aanleiding van Psalm 34:1-8 (saam 1 Kon 19:4-8 & 1 Sam 21:10-15 [lees 2020-vertaling]) Here, u kinders ken ook moeilike omstandighede. Ek onthou tye van persoonlike ontwrigting, asook tye van kollektiewe swaarkry; saam met geloofsgenote én […]
Jesus is die brood van die lewe
TOERUSTING VIR DISSIPELSKAP IN DIE WêRELD VAN WERK EN DIENSLEWERING Elfde week van Koninkrykstyd – Jaar B: Vrydag 10 Augustus 2024 JOHANNES 6:24-35 Die tweede week van ons fokus op Johannes 6, in navolging van die Revised Common Lectionary vir Koninkrykstyd 11. Ons Skrifdeel sluit aan by Jesus se vermeerdering van brood en visse toe […]
Die Here gee kos uit die hemel
GEBED VIR DIE WEEK – MAANDAG 5 AUGUSTUS 2024 RCL JAAR B – ELFDE WEEK VAN KONINKRYKSTYD (Gebed na aanleiding van Psalm 78:23-29, saam met Eksodus 16:2-15 [lees 2020-vertaling]) Here, U sorg vir mens en dier. Hoe U dit dag vir dag volhou, is menslik onverklaarbaar. U ewige voorsiening en sorg, is ’n geheimenis, ’n […]
Jesus sê vir hulle: “Dit is Ek.”
TOERUSTING VIR DISSIPELSKAP IN DIE WêRELD VAN WERK EN DIENSLEWERING Tiende week van Koninkrykstyd – Jaar B: Vrydag 2 Augustus 2024 JOHANNES 6:1-21 Revised Common Lectionary onderbreek die lesings uit Markus se evangelie vir Koninkrykstyd (Week 10-14), met vier agtereenvolgende lesings uit Johannes 6. Hierdie eerste lesing uit Johannes 6 fokus juis op die parallelle […]
Wat die Here vanuit die hemel sien
GEBED VIR DIE WEEK – MAANDAG 29 JULIE 2024 RCL JAAR B – TIENDE WEEK VAN KONINKRYKSTYD (Gebed na aanleiding van Psalm 14 [lees 2020-vertaling]) Here, U kyk uit die hemel na ons op aarde. U kyk diep in ons menslike harte in. U sien wie na U alleen verlang. Is daar dálk iemand verstandig? […]















