Mosselbaai: nog net 5 Hartenbos Loeries-CD oor!

Arbeidsbediening Mosselbaai se Hartenbos Loeries CD-projek is in 2020 geloots en al die inkomste van die verkope gaan ten bate van Arbeidsbediening. Ongelukkig kon dit weens COVID-19-protokolle nie lekker aan die gang kom nie en kon hulle eers weer in 2021 produksie onderneem. Yolandé Kotzé (hulpwerker) vertel: “Ons kon uiteindelik in September 2021 in samewerking […]

Sake-ontbyt in George versterk netwerk

Foto: V.l.n.r.: Eddie Orsmond, Floors Meyer, Victor le Roux (voorsitter) en George Kuyler Danksy die opheffing van die inperkingsmaatreëls weens die pandemie kon Arbeidsbediening Tuinroete weer vanjaar die geleentheid kry om hul jaarlikse Netwerk Ontbyt vir Sakelui in George aan te bied. Dit het plaasgevind op Donderdag 13 Oktober te Victoria Heights, George. Dié besondere […]

Arbeidsbediening Worcester brei nog verder uit!

V.l.n.r.: Natale Roelofse (sameroeper/voorsitter), Gassie Carstens (mentor), Kobus van den Bergh (koördineerder)   “Op 3 Augustus vanjaar is daar ‘n inligtingsessie vir die bedienaars van Arbeidsbediening in Worcester gehou. Tydens hierdie geleentheid is daar relevante sake met almal gedeel deur die Plaaslike Aksiekomitee, bestaande uit Natale Roelofse, Gassie Carstens en myself,” vertel Kobus van den […]

BIBLIA Houtbaai

Dankbare mense ontvang serpe en musse van ‘n aftree-oord   As gevolg van die afname in die visbedryf en sekuriteitsrisiko’s op Houtbaai is die Biblia-bediening daar teruggesnoei tot basies net gebed as vertrekpunt en om te luister. Die vorige PWO (Port Welfare Officer), Sandra Leeuwner het intussen plekke geruil met Collins Bomali van IMPAK sodat […]