RCL JAAR A – EEN EN TWINTIGSTE WEEK VAN KONINKRYKSTYD (Gebed na aanleiding van Psalm 99, saam met Eksodus 33:12-23) Here, ons hoor hoe die psalmis die geloofsgemeenskap van sy tyd aanmoedig, inspireer, in beweging bring, om te reageer op hul ervaring dat U hul lewe beheer. U heerskappy, Here – troon oor gerubs en […]
Inspirerende Sakeontbyt Arbeidsbediening George
Die onlangse sakeontbytgeleentheid van Arbeidsbediening George Op Donderdagoggend 5 Oktober was dit weer weens ‘n groot hoogtepunt op Arbeidsbediening George se kalender toe hul jaarlikse sakeontbyt by die Victoriabaai B&B plaasgevind het. “Dit was ‘n baie geslaagde en inspirerende byeenkoms,” vertel ds Floors Meyer, hul PAK (plaaslike aksiekomitee) -bestuurder, asook opleidingskoördineerder. “Die ontbyt is […]
Bruilofsfees van die Koninkryk
Uit die Revised Common Lectionary (RCL) Twintigste Week van Koninkrykstyd: Vrydag 20 Oktober 2023 MATTEUS 22:1-14 In Matteus 22 gaan Jesus voort om met die mense deur gelykenisse te praat. In vers 1-14 vertel Jesus van ’n koning wat ’n bruilofsfees vir sy seun voorberei het, om iets oor die aard van God se koninkryk […]
In die lig van God se verbondstrou
RCL JAAR A – TWINTIGSTE WEEK VAN KONINKRYKSTYD (Gebed na aanleiding van Psalm 106:1-6, 19-23, saam met Eksodus 32:1-14) Here, wanneer die psalmis ons generasie oproep om U te prys – herinner die digter ons beide aan u ewigdurende liefdestrou, asook aan ons onwaardigheid. Ons kan nie u lof verkondig, of oor u magtige dade […]
Dra Koninkryksvrugte
Negentiende week van Koninkrykstyd: Vrydag 13 Oktober 2023 Lees MATTEUS 21:33-46 Ons reflekteer verder oor dissipelskap vanuit die Revised Common Lectionary (Jaar A) se evangelielesing oor Matteus 21. Jesus bevind Hom in konfrontasie met die leierpriesters en familiehoofde oor sy optrede van vroeër toe Hy die tafels van die handelaars omgegooi het (vers 12-13). Hulle […]
God se geleentheid om genade te betoon
Uit die Revised Common Lectionary (RCL) vir die komende week (28 Augustus tot 1 September 2023) ROMEINE 11:1-2a, 29-32 Hoofstuk 9-11 vorm die kern van Paulus se brief aan die Romeine. Hier in hoofstuk 11 worstel die apostel steeds met die vraag oor die lot van Israel, die volk waarvan hy deel is. In vers […]
Die evangelie vir alle mense
Uit die Revised Common Lectionary (RCL) vir die komende week (21 tot 25 Augustus 2023) ROMEINE 10:5-15 Paulus skryf vir die gelowiges in Rome dat Christus met sy koms na die wêreld die wet vervul het, tot regverdiging van elkeen wat glo (vers 4). Eintlik verduidelik die hele Romeine 10:5-13 vers 4. Dit is dus vir […]
’n Gebed van erkenning vir die Here se sorg
(Gebed na aanleiding van Psalm 124) Here, dankie dat U deur Dawid u dienskneg met ons praat. Ons leer so baie by hom oor sy intieme verhouding met U, en hoe hy met U praat oor die lewe saam met U. Dit tref ons, Here, dat Dawid diep nadink – wanneer hy die […]
Gebed vir onderlinge eenheid
(Gebed na aanleiding van Psalm 133) Here, U wat vir altyd seën en lewe beveel – U het in Dawid, u kind op pad na die tempel, ’n roering in die hart gegee, oor die waarde van samehorigheid. Dankie vir die taal van u Woord – wat ons bedien met beelde, om die […]
Maak die dade van God bekend
(Gebed na aanleiding van Psalm 105:1-6, 16-22, 45B) Here, wanneer ek by U stil word – en die geleentheid gebruik om met U te praat, maak U my bewus van hoe en waar U elke dag in my doen en late betrokke is. U herinner my aan my voorgeslagte se storie – en […]















